Waarom is de Lamarck se teorie nie aanvaar nie?
1 Hy was nie bewus oor die feit dat DNS eienskappe bepaal nie.
Slegs eienskappe wat in gene voorkom kan na die nageslag oorgedra word en nie die verworwe eienskappe nie.
2 Verworwe eienskappe verander die fenotipe en nie die genotipe
3 DNS in die spermselle en eierselle kan nie verander nie