1 pinna vang klankgolwe vas en gelei dit na die gehoorkanaal
2 die klankgolwe tref die timpaniese membraan en laat dit vibreer
3 die vibrasies veroorsaak dat die 3 gehoorbeentjies ook vibreer
4 die vibrerende stiebeuel veroorsaak dat die ovaalvenster vibreer
5 dit veroorsaak golwe in die perilimf van die vestibulere kanaal
6 die haarselle in die orgaan van corti in die koglea begin vibreer
7 die stimulus word omgesit in n impulse
8 die senuwee impuls word met die gehoorsenuwee vervoer na die serebrum waar die klank geinterpreteer word