Save
Afrikaans
Letter Kunde Toets
Chapter 14
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Catherine
Visit profile
Cards (21)
Wat is die naam can die plaas waar Luan se ouma indraai?
Rustenvrede
Wie kom na die kar aangedraf?
'n
Swart-en-wit skaaphond
Watter woord beskryf hoe sy ouma optree toe hulle stilhou?
Vreemd
Gee a kort beskrywing wan die man wat op die stoep uitdestap kom
Hy is ouerig met ‘n kaal kop. Hy het ‘n blou oorpak aan. ‘n Klein diamantjie glinster in sy een oor.
Waar of onwaar en motiveer jou antwoord. Die man was besig om te skilder.
Waar.
"...vol groen en geel verfspatsels"
Wat vra ouma Alice vir Jackson?
Of hy vir hulle slaapplek vir die aand het
Oom Jackson is uit die veld geslaas beteken hy is baie...?
Verbaas
Met watter woord beskryf oom Jackson vir ouma Alice?
Onvoorspelbaar
Watter woord sal oom Jackson se skulderye die beste beskryf?
Abstrak
Waaroor gesels oom Jackson and ouma Alice terwyl hulle koeldrank drink. Gee Drie feite.
Hulle gesels oor haar Land Roverdie
skougronde wat verwaarloos is
die nuwe skildery waaraan hy werk.
Waarheen gaan Luan nadat hy sy koeldrank gedrink het?
Hy verken die plaas
Waar of onwaar en motiveer. Lana-hulle is nog nie in Carnarvon nie
Waar
,
"nog so 15km van die dorp af"
Vir wie bel Luan
Ryan
Waarvan vertel Luan hom, drie dinge
Die (road trip) rit saam met sy ouma
,
van Delores
en van Lana se pa se fietstoer.
Oor wie will Luan nie met Ryan praat nie
Lana
Wat antwoord Ryan op die bogenoemde vraag, vier foute
Hy sê Luan kan ontspan.
Alles is uitgesorteer.
Sy pa en Luan se pa het koppe bymekaargesit.
Div gaan die (punch) blaam vat.
Watter twee dinge will Luan by Ryan weet?
Hy het gebel om te hoor of hulle al iets van die skool gehoor het.
Hy wil weet of hulle geskors gaan word.
Waarvoor gaan Ryan en Luan se pa's betaal, twee foute?
Hulle gaan Div se skoolgeld by ‘n nuwe skool betaal.
Hulle gaan vir die skade by Carelse se huis betaal.
Wat moet Div net vir die skoolhoof se?
Dat hy die skuldige een is.
Dat dit sy plan was.
Hoekom dink jy luisten Luan nie verder na Ryan nie?
Hy stem nie saam daarmee nie.
Dink jy wat Luan en Ryan se pa's doen die regte ding is?
Nee, want Luan and Ryan sal dink dat al probleem kan met geld oplos.