Chapter 16

Cards (18)

  • Waaraan dink Luan terwyl hy in die bed le en nie kan slaap nie?
    Die soen daardie middag in die kraal.
  • Wat het Luan gehoop sou gebeur toe hy vroeer die aand saam met Lana hek toe gestap het?
    Dat sy hom weer sal soen.
  • Wat anders dink Luan kan dalk 'n rede wees hoekom hy nie kan slaap nie?
    Dis baie stil.
  • Het Luan weer van Ryan gehoor na hulle gesprek?
    Nee
  • Wat verstaan sy ouers nie?
    Hulle verstaan nie hoekom hy met Ryan en Div vriende is nie.
  • Wat se sy ouers gereeld vir hom?
    “Dis nie hoe ons jou ken nie, Luan.”
    • Hy was altyd die stil outjie.
    • Hy het pouses met ‘n boek of sy iPod in sy
    • ore gesit. 
    • Hy het opgewonde geraak oor goed soos ‘n voëlboek of Pokémon of sy versameling aksiefiguurtjies.
    • Hy het probeer rugby en tennis en hokkie speel.
    • §  Hy het na partytjies gegaan.
  • Wat het Luan altyd gevoel?

    Dat hy nêrens regtig inpas nie.
  • Waarmee vergelyk Luan skool?
    'n Legkaart
  • Waarom het Luan nooit gedink hy en Ryan sou vriende work nie? Noem ses feite.
    Ryan speel vir die eerste span krieket, meisies is mal oor hom en hy is gewild. Sy ouers het hope geld. Hy is slim en hy is altyd vol idees en planne.
  • Hoe verskil Div van Ryan? Noem vier feite.
    Hy is nie die grootste uitblinker op skool nie. Dit gaan rof by sy huis. Sy skoolpunte is vrot. Sy skoolklere kom van die klerebank af
  • Noem twee dinge wat hulle gedoen het wat hulle in die moeilikheid laat beland het.
    Hulle het die hele skool oortuig om die snoepie te boikot omdat dit so duur was. Hulle het ‘n sespak bier vir Div se verjaarsdag skool toe gevat.
  • Wat kan Luan nie van Ryan glo nie?
    Dat hy dit aan Div kan doen. Dat hy nie omgee dat Div alleen in die moeilikheid kom nie.
  • Wat gaan soek Luan in sy ouma se handsak?

    Die selfoonlaaier.
  • Wat sien hy in haar handsak?
    ‘n Dun fotoalbum.
  • Wie is ook in die foto's in die album?
    Oom Jackson.
  • Wat sien hy op een van die laaste foto's in die album?
    ‘n Foto waar oom Jackson sy ouma in haar nek soen.
  • Wat doen sy ouma toe sy by die kamer inkom? Noem twee feite.
    Sy vat die fotoalbum by hom sonder om ‘n woord te sê.