Voltooi die volgende gedeelte deur woorde wat pas in te vul.
Wanneer die polisieman vra wie Delores is, antwoord Lana dat Delores op Twitter
en Instagram is. Die polisieman val Lana in die rede en sê dat sy eintlik
gesteel is van die kerkbasaar op De Aar. Hy sê dat hy vir Luan en Lana
op foto’s met die skaap gesien het. Hy sê ook vir hulle dat veediefstal