Dit is n skoot dat wys n spesifieke deel van n karakter se liggaam of van n voorwerp
Wat is die funksie van n Uiters nabyskoot
Dit is n dramatiese skoot. Dit vestig die kyker se aandag op die fynste detail.
Wat is n Nabyskoot
Dit is n skoot dat wys net die kop en skouers (of ander deel) van n karakter of die spesifieke voorwerp van belang. GeeDit is n skoot dat wys net die kop en skouers (of ander deel) van n karakter of die spesifieke voorwerp van belang. Geen(of min) agtergrond is sigbaar in die raam (op die skerm) nie.
Wat is die funksie van n nabyskoot
Dit wys die karakter se reaksie. Dit vestig die kyker se aandag op n spesifieke detail. Dit fokus op die karakter se bewegings, gebare en/of gesiguitdrukkings. Dit verskaf spesifieke informasie, onthul iets of openbaar emosies, gedagtes en voornemens van n karakter.
Wat is die titel van die filmstudie wat bespreek word?