Chapter 18

Cards (14)

  • Bespreek die ruimte aan die begin kan die hoofstuk.
    By die polisiestasie in Carnarvon
  • Wat moes Luan en Lana doen?
    ‘n Eindelose klomp vrae beantwoord
  • Waarvan ht Luan die polisieman probeer oortuig?
    Dat Lana niks met die saak uit te waai het nie
  • Hoekom was Lana se pa nie baie gelukkig nie? Noem twee redes.
    Hy moes hoor of die gastehuis vir hulle plek vir nog ‘n aand het. Hy sou nie Williston met sy fiets gehaal het nie.
  • Wat gaan can Delores word?
    Sy gaan voorlopig op Jackson se plaas bly.
  • Hoe reageer Lana Nadat Luan vie haar om verskoning vra?
    Hoe het jy verwag dit sou uitdraai, Luan?
    Hoekom het jy my nie ten minste vertel wat jy gedoen het nie?
  • Noem vier ander redes waarom sy kwaad is.
    Sy sou dan nie soos ‘n idioot honderde foto’s van Delores op die internet gesit het nie. Haar pa moes daardie aand op Williston by ‘n vrouevergadering praat om geld in te samel. Die toer se beplanning is nou omvergegooi. Sy het ook gehoor hy is by sy skool in die moeilikheid.
  • Wat se sy vir Luan voordat sy omdraai en wegstap?
    Lana se: “Jy is nie die ou wat ek gedink het jy is nie, Luan.”
  • Watter woord beskryf hoe Luan voel?
    Leeg
  • Wie het baie gehelp dat die polisie uiteindelik doe saak laat vaar het?
    Ouma Alice
  • Tot watter ooreenkoms het sy met die kerkraad gekom?
    Sy sal vir die skaap betaal.
  • Wat is die enigste goeie ding wat gebeur het?
    Delores is nou amptelik en wettiglik nie meer ‘n slagskaap nie.
  • Wat vra auma Alice virLuan toe sy naby oom Jackson se plaas van die pad aftrek en stilhou?
    Of hy haar nie wil vertel wat daardie aand by die skool gebeur het nie.
  • Waaroor is Luan verbaas?
    Dat hy haar alles vertel.