Ek wens...

Cards (9)

  • In watter graad is die leerling? Haal twee woorde aan.
    Hy is in grade agt, "graad aggie"
  • Waaroor sou die leerling se ma en pa baie ongelukkid wees?
    Sy tande nie sterk is nie
  • Se of die volgende WAAR of ONWAAR is. Motiveer jou antwoord deur 2 reels uit die gedig aan te haal.
    Die leerling dink dis lekker om skool te gaan.
    Onwaar, "Ag, was skool tog maar 'n fees sal ek vir ewig 'n graad aggie wees."
  • Wat is 'n Potjierol?
    Iemand wat oorgewig is
  • Bestudeer strofe 4. Waarvoor is die leerling bang?
    Examens
  • Wat is die funksie van die ellips in die titel?
    Vir die leeser om sy verbeelding te gebruik en self te dink wat in die gedig gaan gebeur.
  • Gee 'n voorbeeld van alliterasie uit strofe 3.
    's'; was, skool, wees, sal, fees
  • Dink jy dat die leerling 'n soettand het? Motiveer jou antwoord in jou eie woorde
    Ja, want hy eet baie lekkers
  • Wat is gedig se tema/boodskap?
    Lekkergoed