Ek Wens

Cards (7)

  • Haal een woord uit die laaste strofe aan wat vir jou se dat die seuntjie baie vinnig sal ry as hy eers 'n fiets het.
    Verbyskiet
  • Hoe groet die ander kinder wat reeds fieste het?
    Hulle wuif vir die seuntjie
  • Is die volgende stelling waar of onwaar?
    Die suentjie voel eensaam wanneer die ander seuns op hulle fieste by hom verybyry.
    Waar, "en ek moet daar allenig staan"
  • Wat het die seuntjie se ma gese toe hy haar gevra het of hy 'n fiets kan kry? Gee een feit in jou eie woorde.
    Ek moet nog wag.
  • Wat sal die seuntjie nie doen wanneer hy sy eie het nie? Noem twee dinge.
    Sal nie omkyk of waai.
  • Watter tipe rym kry ons in hierdie gedig?
    Paarrym
  • Bestudeer die vorige gedig. "Ek wens". Beide die gedigte het dieselfde titel, maar hulle wens vir verskillende goed. Vergelyk die tee gedigte en se waarvoor elke kind wens.
    1. Lekkergoed
    2. 'n Fiets