Idiome/Vergelyking

Cards (20)

  • Al dra aap 'n goue ring, bly hy 'n lelike ding.
    Mooi klere kan nie iemand se karakter verander nie.
  • lemand vir 'n ses slaan
    lemand vir 'n ses slaan. - lemand stomslaan.
  • Jakkals tou met wolf se vrou
    Dit reën terwyl die son skyn.
  • Soos 'n os neerslaan.
    Meteens hard op grond val.
  • Vat jou goed en trek, Ferreira!
    Maak dat jy wegkom!
  • 'n Lelike bakkies hê.
    Iemand is besonders lelik.
  • Sand vreet.
    Van 'n perd
  • Spekskieter
    'n Leuenaar.
  • Tou opgee
    Ophou met iets.
  • Jou boeglam skrik
    Geweldig baie groot skrik.
  • 'n Gesig slos 'n suurlemoen hê.
    Onvriendelike
  • Boontjies kry sy loontjie.
    Elkeen kry wat hy verdien.
  • Jong osse inspan.
    Opgooi.
  • Slim vang sy baas.
    Mens kan jou vesloop as jy jou te slim hou.
  • Alles vir soetkoek opeet
    Alles glo wat iemand jou vertel.
  • Babbelkous
    Die person praat baie.
  • Dik die duiwel in wees.
    Besonder baie kwaad wees.
  • Soos 'n esel werk
    Baie hard work
  • So plat soos plannekoek.
    Baie plat.
  • Tussen die boom en die bas.
    Nie goed nie ook nie sleep nie.