RTT

Cards (179)

  • 2 Elemente van traditionele inligthingswerking siklus van n reaksie
    Stoor, Afvoer
  • Voorbeeld van IP - Adress
    192.168.1.105
  • Ikt stelsel wat ontwerp is om betallingproses by betaalpunt in supermark vinniger laat verkoop
    POS
  • Voorbeeld van oopbronsagteware
    Linux
  • Watter een van die volgende hou nie direk met netwerk verband nie
    VGA
  • Een van die sleutelkortpaaie maak nie van clipboard gebruik nie
    <Ctrl >< A >
  • Voorbeel van n netwerk
    Toegang tot sensetiewe inligthing kan beperk word
  • Een gebare kan net op n multi - touch raakskerm gebruik word
    Zoom
  • Stelling oor PAN wat onwaar is
    Hoofdoel van PAN is om toestelle soos drukkers en skandeerders te deel
  • Excel funksie wat #DIV /01 foutboodskap vertoon
    Average
  • Android
    n Voorbeeld van berdryfstelsel
  • Trojaan
    Skadelike program wat homself nuttig program voldoen
  • Laser
    Soort drukker wat soos n fotokopieermasjien werk
  • Versnellingsmeter
    Sensor in n mobiele toestel wat as n speletjiebeheer kan word
  • Resolusie
    Spesifikasie van n monito wat in beeldpunte uitgedruk word
  • https://
    Aanduiding in webblaaier dat dit huidige webwerf vir sekuriteit geenkripteer is
  • HTML
    Programmeertaal wet met webblaaie geassosieer word
  • Outlook
    Voorbeeld van toepassingsagteware
  • Tab
    Sleutel wat in Word gebruik kan word om stukke teks netjies onder mekaar in lyn te bring
  • Blog
    Soort webwerf wat gereeld met nuus en gebeure opgedateer word
  • Rom is n skyfie op die moederbord wat instruksies bevat om die rekenaar aan die gang te kry en bedryfstelsel te laai wanneer aangeskakel word
  • Die titelbalkie van n windows program bevat die Minimise , Maximise en closeknoppies vir daardie diagram
  • Jy sou van die Bcc veld gebruik maak as jy n knopie van n e pos aan iemand wil stuur sonder dat die ander ontvangers sien dat dit aan daardie persoon gestuur is
  • Email spooting is die verandering van n e-posboodskap se adresseringsgedeelte sodat dit lyk asof die e-pos van iemand anders as van die werklike bron afkom
  • n 3 TB -hardeskyf kan omtrent 3000 GB stoor
  • Daar is een fout in die Intel core i5 up to 4.3 GB spesifikasie
    Noem die komponent waarna hierdie spesifikasie verwys
    SVE , CPU , Sentrale verwerkingseenheid
  • Daar is een fout in die Intel core i5 up to 4.3 GB spesifikasie
    Skryf nodige korreksie
    4.3 GHZ
  • Noem die komponent nie in die spesifikasie hierbo genoem is nie ,wat al die dele van rekenaar in staat stel om met mekaar te kommunikeer
    Moederbord
  • Noem die komponent nie in die spesifikasie hierbo genoem genoem nie wat al die data en programme bevat wanneer dit rekeenaar afgeskakel is.
    HDD / SDD
  • Noem die eenheid waarin die grootte van skem gemeet word
    inches
  • Skryf die afkorting MS in die MS Windows 10 home spesifikasie voluit
    Microsoft
  • Watter hardeware item nie in die spesifikasie hierbo ingesluit nie sou nodig wees om n gebruiker in staat te stel om van hierdie sagteware gebruik te maak ?
    Mikrofoon
  • Waarop dui die klein gebou pyltjie wat op skere ikone op die rekenaarwerkskerm voorkom
    Dit is n kortpad
  • Wat is die funksie van die print screen sleutel met ander woorde wat laat dit die rekenaar doen ?
    Neem n foto van dit wat op die oomblik op die skerm vertoon word
  • Noem die windows nutsprogram wat n soortegelyke funksie as die Print screen sleutel uitvoer
    Snipping tool
  • In watter view word die paneel vertoon
    Details
  • Hoe kan mens die leers vertoon en gesorteer volgens grootte
    Klik op size
  • Noem die program wat heel waarskynlik sal oopmaak as die gebruiker op enige van die leers hierbo gelys dubbelklik
    Powerpoint
  • Gee twee algemene nadele van n skootrekenaar in vergelyking met n tafelrekenaar. Sluit enige sake wat verband hou van jou antwoord.
    Moeilik om op te gradeer
    Maklik om te steel
  • Eiendomsregtelike sagteware mag net onder sekere omstandighede gebruik word. Noem een ding wat gebruiker nie met eindomsregtelik sagteware mag doen nie.
    Versprei dit