Golf waar deeltjies van meduim parrallel met bewegingsrigthing van golf vibreer
Verdigtings
Gebied van hoe druk waar deeltjies van golf nader aan mekaar is
Verdunnings
Gebied waar lae druk waar deeltjies ver van mekaar af is
Periode (T)
Tyd wat dit een golfpuls neem om by n punt verby te beweeg. Eenheid : Sekondes
Golflengte
Afstand tussen twee opeenvolgende punt wat in fase is. Eenheid: Meter
Frekwensie(f)
Aantal golfpulse wat elke sekonde by gegewe punt op die pad van die golf verbybeweeg.
Eenheid:Frekwensie , Hertz
Amplitube:
Maksimum uitwyking van n deeltjie vanaf sy rusposisie
Spoed
V , m.s-1
f
Frekwensie , HZ
Golflengte
Meter
Afstand
D, meter
Tyd
Driehoek t , s
Periode
T, s
Grafiese voorstelling
Een siklus van n deeltjie tydens die golfbeweging
Hoe beïnvloed die eienskappe van die medium die voortplanting van klank, en watter rol speel vibrasie in hierdie proses?
Klank word deur n vibrasie voortgebring en daarom is n meduim nodig om die klank voort te plant
Voorbeeld van n klankgolf
Luidspreker
Die aantal vibrasies per sekonde is die frekwensie van die golf
n Ossillioskoop word gebruik om die inligthing van n longitudinale golf te ontleed en om te skakel na n grafiek waat soos die van n transversale golf lyk
Longitudinale golwe bereik die mikrofoon wat aan die ossilliskoop gekoppel is
Wanneer die verdigting die sensor in die mikrofoon bereik word die hoe druk na n elektrise puls omgeskakel en as n kruin voorgestel
As daar n verdunning is registreer die sensor n negatiewe puls en die inligthing word op n skerm as n dal vertoon
Hoe beïnvloed die druk- en materiaaleienskappe van die medium die snelheid waarteen klankgolwe deur die medium beweeg, en watter faktore bepaal die effektiwiteit van geluidstransmissie in verskillende media?
Klankgolwe is drukgolwe en daarom bepaal die tipe meduim die spoed waarteem doe golf beweeg
Twee faktore wat die spoed van klankgolwe beinvloed