Save
Biologie
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
ImmaculateGarlic47685
Visit profile
Cards (21)
Skaal
Moet gelyke intervalle he
Begin by 0
Elke veranderlike het sy eie onafhanklike saal
Doel
Om te ondersoek
Metode
Word stapgewys geskryf moet genommer word
Hoe iets uitgevoer word
Besprekings
Stel resultate
Bespreek resultate
Was hipotiesie waar / vals
Was dit regverdig
Hoe kan eksperiment verbeter
Gevolgtrekkings
Tref direkte verband tussen die resultate en die doel en kan die hipotese ondersteun
Betroubaarheid
Herhaal eksperiment
Vergroot steekproef
Aparate
Wat gebruik word tydens eksperiment
Oogstuk
Bestaan uit stel lense naaste aan oog vir vergroting
Growwe steekskroef
Beweeg mikroskoopbuis op en af om die voorwerp duidelik in fokus te bring
Fyn stelskroef
Beweeg die mikroskoopbuis stadig op en af vir finale instelling
Skarnier
Laat die arm toe om na verskillende hoeke te beweeg
Voetstuk
Bied stabiliteit vir mirkroskoop
Ligbron
Verskaf lig wat deur die opening van die tafel kan skyn en die voorwerp verlig
Irisdiafragma
Gekontroleer deur n hefboompie wat die hoeveelheid lig wat op die voorwerp skyn reguleer
kondensor
Konsentreer ligstrale vanaf die ligbron op die voorwerp
Tafel
Plat oppervlak met n opening waardeur die lig skyn waarop die voorwerpglasie geplaas word
Knippe / klampe
Hou voorwerpglasie in posisie op tafel
Objektiewe
Stelle lense met verskillende vergrotings wat aan die neustuk vas is
Neusstuk
Dra die objektiewe en roteer om verskillende vergrotings in posisie te bring
Mikroskoopbuis
Hou die oogstuk in posisie en verbind met die objektiewe
Arm
Word gebruik om mikroskoop te dra en vir aanhegting van die mikroskoopbuis stelskroewe en tafel