Spierestelsel (skelet ingesluit)

Subdecks (2)

Cards (10)

  • Spiere produseer liggaamsbeweging. Die skelet beskerm die liggaam, baie ondersteuning en stel dit in staat om te beweeg.
  • Die belangrikste prosesse sluit in: sametrekking en ontspanning van die spiere, voorbeweging en beweging in.
  • Die belangrikste komponente sluit in: die spiere, bene, kraakbene, senings, ligamente in.
  • Gesonheidskwessies: ragitis artitis, osteoporose.
  • Die skelet met die spiere maak dit moontelik om te beweeg en beskerm ook die liggaam.
  • Die belangrikste komponente sluit in: spiere, tendons, ligamente, bene en gewrigte (spierestelsel).