Save
Spierestelsel (skelet ingesluit)
Komponente
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Talita Gates
Visit profile
Cards (4)
Spiere:
laat ons toe
om te
beweeg
; hulle kan
saamtrek
en
ontspan.
2. Bene: plek waar
bene ontmoet
word
gewrigte
genoem. Gewrigte help dat die liggaam
bewegings korrek uitvoer.
3. Kraakbene:
elastiese kraakbeen
is in die
gewrigte tussen bene
en die tussen die
ribbe
en borsbeen.
4. Tendons en ligamente: vir deeglike
hegting
tussen die
bene
en
spiere
vind ons tendons en ligamente.