Uitskeidingstelsel

Subdecks (2)

Cards (18)

  • Verwyder afval uit die bloed en reguleer liggaamsvloeistof.
  • Die belangrikste prosesse sluit in: filtrasie, absorpsie, verspreiding, uitskeiding in.
  • Die belangrikste komponente sluit in: niere, blaas, ureters.
  • Gesonheidkwesies: nierversaking, blaasinfeksie, nierstene.
  • Ons selle gebruik suurstof en voedingstowwe vir die liggaam om te funksioneer.
  • Afvalprodukte word deur die selle produseer: ureum en koolstofdioksied.
  • Ureum: Word gevorm wanneer proteïene in die lewer afgebreek word.
  • Koolstofdioksied: 'n afvalproduk van selrespirasie.
  • Voedingstowwe en water moet teruggehou word, vir die liggaam om te funksioneer.
  • Hooffuksie van die uitskeidingstelsel is om te verhoed dat daar te veelof te min water in die liggaam oorbly.