Save
Uitskeidingstelsel
Komponente
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Talita Gates
Visit profile
Cards (4)
Niere: elke mens het twee
niere.
produseer
urine
wat
oortollige water
en
afvalproduk
is.
2.
Ureters
: twee dun buisies, wat elke nier verbind met die blaas (
niere na blaas
).
3. Blaas:
ballonagtige orgaan
waarin
urine versamel
word.
Uretra
: 'n
buis
wat die blaas met die buitekant van die
liggaam verbind
en waardeur die
urine
uitgeskei word.