Filtrasie: deel van die bloedsomloopstelsel.Al die bloed van die liggaam beweeg deur die niere om ongewenste minerale, ureum en oortollige water te verwyder.
2. Absorpsie: van die stowwe word herabsorbeer, sodat dit nie verlore gaan nie.
3. Diffusie: vind ook in die nier plaas om sekere stowwe in en uit gespesialiseerde selle te verwyder.
4. Ekskresie: die finale produk word deur die uretra na buite gewerp.