Endokriene stelsel

Cards (61)

  • Hormone van die hipofise reguleer die metabolisme, groei, ontwikkeling, druk, water-en suiker balans in die liggaam.
  • Hipotalamus (ADH)
  • Pituïtêre klier / Hipofise (GH, TSH, FSH, LH, prolaktien)
  • Tiroïedkliere (tiroksien)
  • Eilandjies van Langerhans in die pankreas (insulien, glukagon)
  • Byniere (adrenalien, aldosteroon)
  • Ovarium (estrogeen, progesteroon)
  • Testis (testosteroon)
  • Endokriene stelsel kommunikeer deur die gebruik van hormone: lei tot stadiger reaksies
  • Senuweestelsel kommunikeer deur neurone: lei tot vinnige reaksies
  • RESEPTORS: Waarneem van stumulus / verandering
  • EFFEKTORS (kliere): reageer op stimuli
  • HOMEOSTATIESE BEHEERSENTRUM: DIE BREIN (hipotalamus) Senu-impulse / Hormone in bloed Senu-impulse stimuli Respons / reaksie Terugvoer
  • Buislose kliere stel hormone vry direk in bloedstroom of in limf.
  • Endokriene kliere skei sekresies af in buisies. Vervoer na holtes in liggaam of buite liggaam bv speeksel, trane, maagsap ens Eksokriene kliere
  • Endokriene sisteem koördineer die liggaam se organe en help om homeostase te behou.
  • Gebaseer op die produksie van chemiese boodskappers, genoem HORMONE.
  • Hormone beheer liggaamsprosesse wat nodig het dat verskeie organe moet saamwerk om ‘n gesametlike effek te hê.
  • Die meeste hormone is proteïene en sommige is steroïede (lipiede).
  • Hormone word in klein hoeveelhede deur endokriene kliere direk in die bloedstroom afgeskei.
  • Hormone word na teikenorgane vervoer (organe wat deur ‘n spesifieke hormoon geaffekteer word, met reseptore vir die spesifieke hormoon).
  • Het ‘n regulatoriese funksie wat stimulerend of inhiberend kan wees.
  • Die meeste hormone word beheer deur negatiewe terugvoer.
  • Funksies wat deur hormone beheer word sluit in:
  • Aktiwiteite van volledige organe
  • Groei en ontwikkeling
  • Voortplanting
  • Geslagseienskappe
  • Gebruik en stoor van energie
  • Regulering van waterinhoud (osmoregulering)
  • Ioniese (sout) regulering
  • Regulering van bloed-glukosevlakke
  • Pituïtêre klier / Hipofise
  • Aan die basis van die brein bokant die hipofise (pituïtêre klier).
  • Gebind aan die hipofise deur bloedvate en neurone.|
  • Beheer die hipofise deur faktore vry te stel wat die hipofise stimuleer om sy hormone vry te stel.|
  • Skei ADH af en word gestoor in die Hipofise.|
  • ADH verantwoordelik vir osmoregulering.|
  • Teikenorgane is die niere.|
  • Dit stimuleer meer herabsorpsie van water om meer water te stoor.|