Geld of goedere war deur die eienaar vir persoinlike gebruik uit die besigheid geneem is
Grond en geboue
Eiendom wat deur die besigheid besit word
Voertuie
Gekoopdeur die onderneming vir vervoerdoeleindes
Toerusting
Bestaan uit al die items wat in die onderneming gebruik word, us nie bedoel vir herverkoop nie
Voorbeeld van toerusting
Rekenaars
Meubels
Yskaste
Drukkers
Winkelbank
Handelsvoorraad
Bestaan uit goedere of voorraad wat gekoop is met die doel om dit met n wins te verkoop
Bank
Dit verteenwoordig die kontant wat die onderneming in sy bankrekeningbeskikbaar het
Wisselgeld
Kontant wat in die kasregistrt geplaas word om kleingeld aan klante te kan gee
Kleinkas
'n Bedrag geld wat in 'n geldkas gehou word om klein betalings te doen.
Voorbeeld van kleinkas
Suiker
Skryfbehoeftes
Beskuitjies
Omgeldtebank
Al die kontant wat die besigheid ontvang, moet in die bankrekening (lopende/tjekrekening) van die onderneminggeplaasword. Die eienaar kan geld uit die onderneming se bankrekening trek om betalings te doen. Ons verwys na die aksies as bankdienste.
Inkomstes
Geld wat n onderneming uit sy bedryfsaktiwiteiteontvang
Voorbeeld van inkomste
Dienste gelewer
Verkoop van goedere
Uitgawes
Is geld wat die onderneminggebruik om vir sy bedryfsaktiwiteite te betaal
Voorbeeld van uitgawes
Betaling van water en elektrisiteit
Lisensie
Lone van werkers
Skryfbehoeftes
Eienaarsbelang
Is die eienaar se totalebelang in die besigheid, dit bestaan uit inkomste en uitgawes
Bates
Enige iets van waarde wat deur n besigheid besit word
Voorbeeld van bates
Grond en geboue
Voertuie
Meubels
Toerusting
Geld in die bank
Kleinkas
Debiteure
Laste
Items verskuldig deur die besigheid.
Langtermynlaste
Is langtermynlenings wat niebinne 1 jaar terugbetaalhoef te wordnie.
Bedryfslaste
Is bedrae wat deur die onderneming verskuldig is, wat binne 1 jaar terugbetaal moet word.
Voorbeeld van laste
Krediteurekontrole
Oorytokke bankrekening
Lening
Verlies
As die onderneminggeldverloor, die uitgawes is meer as die inkomstes
Alleen handelaar (Eenmansaak)
'n Besigheid wat besit word deureenpersoon wat sy geldin die ondernemingbelê het omwinstemaak
Handelsonderneming
'n Besigheid waar koop en verkoopplaasvind.
Die eienaarvan die ondernemingkoop by die verskaffers en verkoop dit aan sy kliênte.
Kliënt koop by die eenmansaak en die handelaar verkoop aan die kliënt.
Diens-onderneming
'n Onderneming wat 'n diens aan dir geneemskap lewer
Voorbeeld can Diens-onderneming
Droogskoonmakers
Haarsalon
Transaksie
Finansiëleoptrede tussen tweepartye wat in die rekeningboeke van n onderneming aangeteken is.
'n Ooreenkomstussen n koperen 'n verkoper om goedereteen betaling teverruil
KOJ
Kontantontvangste Joernaal
Kontantontvangste joernaal
'n Opsomming van alle geld wat ontvang is uit kwitansies en die kasregisterrol
Algemene grootboek
'n Boek waarin die inskrywings vanuit die joernale geplaas is, weer in rekeninge georganiseer word.
Die grootboek is 'n werklikheid 'n indeling en opsomming van finasiële transaksies en die basisvir die opstelvan die balansstaateninkomstestaat
Debiet
As 'n inskrywing gemaak word aan die linkerkant van 'n joernaal- of grootboekrekening
Krediet
As 'n inskrywing gemaak word aan die regterkant van 'n joernaal- of grootboekrekening
Dubbelinskrywing
Meesbasiese rekeningkundigrreël: daar is TWEE inskrywings vir elke transaksie in die algemene grootboek.