Nwt kW 1 sleutelwoorde

Cards (43)

  • Fotosintese : die proses waardeur plante hulle eie voedsel maak
  • Chlorofil : 'n stof wat plante groen maak
  • Koolstofdioksied : 'n gas in die lug wat plante nodig het om te kan fotosinteer
  • Suurstof : 'n gas in die lug wat lewende dinge nodig het
  • Hipotese : 'n moontlike verduideliking vir 'n waarneming wat jy met verdere onondersoeke kan toets
  • Ragitis kan veroorsaak word deur tekort aan vitamiene D
  • Ragitis maak jou bene sag
  • Vitamiene D kom voor in
    • Tuna
    • Sardiens
    • Sonlig
  • Te veel suiker veroorsaak tandbederf
  • Hardlywigheid word veroorsaak aan tekort aan water en vesel
  • As jy hardlywigheid het beteken dit dat jy nie gereeld badkamer toe mag gaan nie
  • Vesel kom voor in
    • Vrugte
    • Groente
    • Graansoorte
  • 'n Hoeveseldieet sal help om jou verteringstelsel gesond te hou
  • Diabetes word veroorsaak deur 'n ongesonde dieet hê
  • Die suiker in jou liggaam kan nie afbreek nie as jy Diabetes het
  • Inspuitings of pille help met diabetes om bloedsuiker te beheer
  • Daar is baie ekostelsels
    Byvoorbeeld
    • Riviere
    • Berge
    • Grasvelde
    • Woestyne
    • Poele
    • See
    • Rotsagtige oewers
    • Vleilande
    • Woude
  • Hoofvoedselgroep
    • Koolhidrate
    • Proteïne
    • Vette en olies
    • Vitamiene en minerale
  • vitamiene
    • A
    • B
    • C
    • D
    • E
    • K
  • Kalsium maak tande en bene sterk
  • Vitamiene D Help om bene sterk te maak
  • Vitamiene en minerale : gee energie, proteïne en rooibloedselle en baie ander funksies
  • Help om rooibloedselle te maak
  • Sink Help jou groei
  • Vitamiene K Help om bloeding te stop
  • Sommige kosse bevat vitamiene en minerale wat ons liggaam gesond hou
  • Kalsium Maak tande en bene sterk
  • Wat suurstof in die liggaam vervoer en gee jou energie
  • Vitamiene C Help om infeksies te beveg
  • Vitamiene A help om in die aand te sien
    Wortels, pampoen, botter, lewer bevat dit
  • Vitamiene E beskerm die vel Spinasie brokkoli en ander donkergroen groente, wortels, avokadopere en botterbevat dit
  • Suiwelproduk en groen blaargroente bevat Kalsium
  • Yster help om rooibloedselle te maak wat suurstof in die liggaam vervoer en gee jou energie
  • Rooi vleis, lewer, groen blaargroente, boontjies bevat yster
  • Vleis, vis en pluimvee bevat sink
  • Koolhidrate soos piesangs, word deur die liggaam gebruik om die liggaam warm te hou
  • Suiker en stysel is hoofkoolhidrate wat ons eet
  • Proteïne help om infeksies te beveg, dit vorm deel van rooibloedselle wat jou longe na die res van jou liggaam toe neem
  • In vleis, vis, boontjies en eiers kom proteïne voor
  • Vette en olies gee die meeste energie, hulle stoor energie in liggaamsvet dit vorm beskermde lagies