Save
Afrikaans
Afrikaans Idioom spelling test
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Catherine
Visit profile
Cards (27)
n hardekop wees
nie na iemand se advies luister nie
kop aan kop
presies gelyk wees
kop in een mus wees
met mekaar saamstem
Met 'n halwe oor luister
nie aandagtig luister nie
Geen ore aan jou kop hê nie
ongehoorsaam wees
Iemand se ore van sy kop praat
vreeslik baie praat
Met
jou neus
in die
boeke sit
studeer
Iets in die neus kry
agterdogtig word
Die neusie verby
jy kan iets nie meer kry nie
Op jou tande byt
vasberade wees
Met lang tande eet
met teësin eet
Iemand se tong sleep
iemand is dronk
Los van tong wees
baie skinder
Deur jou nek praat
onsin praat
Iemand se nek omdraai
iemand doodmaak
Deur jou nek betaal
Baie duur
betaal
Jou lippe aflek
jou by voorbaat in iets verlustig
Op almal se lippe
almal praat daarvan
Iemand se lip hang
iemand voel teleurgesteld
n groot mond hê
spog
,
grootpraat
jou mond hou
stilbly
nie
jou
mond
aan
iets
sit
nie
niks eet
nie
groot oë maak
kwaad lyk
/
kyk
Voor jy jou oë kon uitvee
Skielik onverwags
jou hare rys
jy is bang
Die hare het gewaai
daar is erg baklei
Jou hare uit jou kop trek
spyt wees