Gesk kW 1 en 2

Cards (52)

  • Die naam Mapungubwe kan op 4 meniere vertaal word:
    1. Plek van die jakkals
    2. Plek van klip wat vereer word
    3. Plek van wysheid
    4. Plek waar gesmelte rots geloop het
  • Konings en hoofman het mynbou boerdery en handel beheer
  • Boere het met graan geboer en olifante gejag vir ivoor
  • Handel
    Hulle het handel gedryf met Arabiese, Swahili-, Indiese en Indonesiese handelaars
  • In ruil vir hierdie goedere
    • Glaskrale
    • Katoen
    • Symateriaal
    • Keramiek
  • Goedere geruil
    • Ivoor
    • Goud
    • Renosterhoring
    • Luiperdvel
    • Yster
  • Die samelewing was hiërargies
  • Die Zhizo-volk het ongeveer 1 000 jaar lank alle handel in die Limpopovallei beheer
  • Mense het 'n sé gehad oor wie die hoofman geword het
  • Die Zhizo-boere het by die Limpopo: en Sasherivier gewoon
  • Argeoloë het tekens van koperwerk en ysterwerk, ivoor en Glaskrale gevind
  • Sommige krale is gesmelt en groter krale wat tuinrollers genoem word is daarvan gemaak
  • Honderde kilometer weg vanaf K2 was groot krale ontdek
  • Die samelewing het om die koning gedraai, maar die mense het hom feitlik nooit gesien nie
  • Die koning se graf is nooit gevind nie
  • Talle ruïnes bo-op heuwels kan vandag nog gesien word
  • Gewone mense glo die koning se voorvaders is baie magtig en kan namens hulle met God kommunikeer oor dinge soos reen
  • Mapungubwe was regeer deur 'n Afrika-koning
  • Die koning se paleis
    • Die paleis is gebou op 'n reënmaakterrein op die heuwel by Mapungubwe
    • Die paleis het klipmure gehad en is die eerste voorbeeld van 'n klipwoning in die area
  • Mapungubwe is die kern van die koninkryk
  • Gedurende die 17de eeu het mense op verkenningsreise gegaan
  • Redes waarom mense op verkenningsreise gegaan het
    • Uit nuuskierigheid
    • Om hul kennis uit te brei
    • Om 'n avontuur te ervaar
    • Om Christendom te versprei - sendelinge het saam met die handelaars gereis
    • Om roem, rykdom en mag te verkry
    • Om handelsroetes na Asië te vind waar hulle speserye soos peper, kaneel, neutmuskaat en gemmer kon kry
  • Kettery
    Geloof of teorie wat teenstrydig is met gevestigde gelowe of gebruike
  • Ketter
    Iemand wat 'n voorstander is van só 'n geloof of teorie
  • Dias word gebore
    1450
  • Dias se ekspedisie
    1. Dias word gevra om 'n ekspedisie te lei en om die suidpunt van Afrika te seil
    2. Dias verlaat Portugal met twee gewapende karvele en een voorraadskip
    3. Dias stop by die Portugese fort aan die Goudkus om ekstra voorrade op te laa
    4. Dias bereik Walvisbaai
    5. Dias gooi anker by Kwaaihoek en besluit om terug te keer huis toe
    6. Dias keer terug na Portugal na 'n reis van ongeveer 16 maande
    7. Dias seil onwetend deur 'n storm om die Kaap van Goeie Hoop, wat hy die Kaap van Storms doop
    8. Dias land by Mosselbaai en dan by Algoabaai
  • Ontdekkingsreisigers het sandpilare opgeria by plokke langs die Afrika-kus
  • Dias naby die kus geseil
    • Om met navigasie te help en seker te maak dat die skepe nie verdwaal nie moes hy heeltyd die kuslyn in sig hou
    • Om maklik na die kus en veiligheid te kon vaar indien daar slegte storms op pad was
  • Da Gama dieper in die see gevaar
    • Da Gama het 10 jaar na Dias sy reis begin, daak het hy geweet watter roete om te neem
    • Da Gama het uit Dias se ervaring geleer
  • Die Portugese het Da Gama is 'n held vereer
  • Voor die 1400's het die mense in Europa nooit verder as nabygeleë dorpe gereis nie
  • Dit het egter verander in die 1400's
  • Mense het al meer begin om te reis en plekke te verken
  • Hoekom het dit gebeur?
    1. Meer mense het tydens die Renaissance leer lees en skryf
    2. Mense het nuuskierig geraak oor ander plekke en kulture
    3. Idees en kennis het versprei
    4. Nuwe tegnologie het beteken dat groter skepe gebou kan word, dus kon mense verder seil
    5. Handel het belangrik geraak. Lande ou handel dryf sodat hul ryk kon word
    6. Europeërs wou hul Christelike godsdiens uitdra en hul kultuur laat versprei
  • Later by sy pa en stiefma gaan woon
  • Hy was van jongs baie lief vir die natuur en wou alles daaromtrent leer
  • Leonardo het talle belangrike wetenskaplike ontdekkings gemaak en het gevorderde wapens uitgevind
  • Hy was ook een van die grootste van die Renaissance
  • Waar het Leonardo se loopbaan skilder begin?
    In 1469 het sy pa hom na Florence genee waar hy gewerk het by 'n goudsmid, beeldhouer en skilder genoem Verrocchio
  • Hy het saam met hom mense se liggame bestudeer en selfs die spiere van oopgesnyde lyke bestudeer