onder watter besigheidomgewing val die makro-omgewing
die interne besdigheidsomgewing
as wat is die mikro-omgewing ook bekend
interne bedryfsisteem
Deur wie word die interne sake bestuur
Die direkteure of die eienaar self
Hoeveel beheer het die besigheid oor die mikro-omgewing
Die besigheid het volle beheer
Komponente van die mikro-omgewing:
Visie
Missiestelling
Doelwitte
Mikpunte
Organisasiestruktuur
Organisatoriese kultuur
Organisatoriese hulpbronne
Bestuur en leierskap
8 besigheidsfunksies
onder watse omgewing val die markomgewing
Die eksterne omgewing
Hoeveel beheer die die besigheid oor die markomgewing
Geen beheer maar kan beinvloed
wat is die komponente van die markomgewing
verbruikers/kliente
verskaffers
tussengangers
mededingers
ander organisasie bv ( reguleerders,vakbone,strategiese alliansie ens.)
onder watter omgewing val die mikro-omgewing
Die bree eksterne omgewing
Hoeveel beheer het die besighied oor die mikro-omgewing
Geen beheer
Die komponente van die mikro-omgewing:
Sosiale
Politieke
Wetlike
Ekonomiese
Tegnologiese
Fisiese
Globale/Internasionale omgewing
wat is belanghebbenders
Dit is n party wat n belang het in n maatskappy en hulle kan die besighied affekteer of hulle kan deur die besighied geaffekteer word
wat is strategiese alliansie
Dit is n reeling tussen twee of meer maatskappye om n wedersyds voordelige projek aan te pak
wat is n reguleeder
dit is n persoon of organisasie wat iets reguleer
Wat is n aflegging
Dit is die vermindering van die aantal werknemers om sodoende bedryfskoste te verminder in reaksie op ekonomiese probleme
Wat is invloedwerwing
Dit is die poog om te beinvloed
Wat is infrastruktuur
Dit is die fisiese strukture en fasiliteite van die besigheidbv die gebou
wat is regeringstenders
n persoon of maatskappy verskaf goedere en dienste en die regering moet die ooreengekome prys betaal op die tyd soos bepaal
Wat is mededinging
Besighede wat dieselfde of soortgelyke goedere of dienste lewer
Stakings
Werkers weier om te werk totdat daar aan hul eise gehoor gegee is
Wat is sloerstaking
Werknemers gaan werk toe soos normaalweg maar werk doelbewus teen n stadiger tempo
Wat is Sosio-kulturele faktore
Die oortuiging, norme, waardes en belangstellings wat deur n bepaalde gemeenskap gedeel word
Wat is Kontemporere wetgewing
Huidige wette wat deur die regering ingestel is om bedrywighede van besigheid in die land te reguleer
Wat is demografie
Die kenmerke van die bevolking soos ouderdom, geslag, ras, opvoedkundige agtergrond, inkomstevlakke, ens
Wat is psigografie
Verbruikers se houding, belangstelling, menings en leefstyle.
Wat is hoe werknemersomset
Die koers waarteen werknemers by die onderneming aansluit en dit verlaat
Wat is Arbeidsbeperkings
Arbeidswette wat ingestel word deur die regering om die uitbuiting van werknemers in die werkplek te verhoed
Wat is globalisering
Dit is wanneer die besigheid hul bedrywighede uitbrei na ander lande
Wat is ideologee
Dit is idees en ideale, veral een wat die basis vorm van ekonomiese of politiese teoriee en beleid
Wat is Regstelling
Dit is om n ongewenste of onregverdige situasie reg te stel
Wat is Nepotisme
Die parktyk waar mense met mag of invloed dit misbruik om voorkeur te gee aan familie en vriende veral om hulle in sekere poste aan te stel/of laat aanstel
Wat is afleggings
Dit is wanneer n besigheid sy aantal werknemers verminder om koste te besnoei
Wat is vakbonde
Dit is n vereniging wat die belange van die werkers verteenwoordig en hulle belange beskerm
wat is inligting bestuur
Dit is die versameling, berg en verspreiding van inligting
Wat is strategiese bestuur 

Dit is wanneer twee of meer besighede hul hulpbronne saamvoeg om n nuwe besigheid te vorm
Wat is oorname
Dit gebeur wanneer n maatskappy die beheer/eienaarskap van n ander maatskappy oorneem deur meerderheid aandele te koop
Wat is verskansing
geld word geinvesteer op sodanige wyse dat dit inflasie klop
Wat is netwerkvorming
Dit verwys na die situasie waar die besigheid inligting deel en professionele kontakte opbou tot voordeel van al die lede van die netwerk
Wat is sosiale verantwoordelikheid
Dit is die verpligtinge van n besigheid om sy omgewing te beskerm en ook die lewensgehalte van al die mense in hul gemeeskap te verbeter
Wat is drievoudige sleutelaspekte
Dit is n raamwerk vir verantwoordelikheid waar daar gefokus word op mense, die planeet en wins