Biologie

Cards (31)

  • Die sel
    Kleinste strukturele, funksionele eenheid van n lewende organisme.
    Gee vorm en funksie.
  • Oogstuk
    Bevat lense om die monster en waarnemings te vergroot
  • Grofstelknop
    Verstel tafelhoogte
  • Fynstelknop
    Fokus beeld
  • Objektiewe lense
    Lense met verskillende vergroting
  • Kondensor
    Fokus ligstrale van ligbron op due monster
  • Iris-diafragma
    Beheeer hoeveelheid lig wat op die voorwerp skyn
  • Ligbron
    Verskaf lig om voorwerp te aanskou
  • Selmembraan
    Dun, buitenste grens van sel.
    Bevat vette en proteïne
    Beheer beweging van stowwe in en uit die sel
    Selektief deurlaarbaar
  • Diffusie
    Beweging van stowwe oor selmembraan
  • Osmose
    Beweging van water oor selmembraan
  • DNS
    Bevat kodering vir struktuur en funksie van n sel
  • Sitoplasma
    Jellieagtige vloeistof aan die binnekant van selmembraan. Plek waar chemiese reaksies plaasvind.
  • Selkern
    Beheer aktiwiteite van sel.
    Dra erflike eienskappe op DNA wat opgedraai is om die chromatiennetwerk te vorm.
  • Selrespirasie(Chemiese vergelyking)

    O² + C⁶H¹²O⁶ -> CO² + H²O + ATP
  • Mitochondrion
    Silindervormige organel met dubbele membraan.
    Binneste membraan is gevou, oppervlakte van chemiese reaksies is vergroot
  • Diersel
    Geen selwand
    Onreëlmatige vorm
    Klein/Geen Vakuool
    Geen chloroplaste
  • Plantsel
    Bestaande selwand = Sellulose
    Reghoekige vorm
    Groot, sentrale vakuool
    Chloroplaste teenwoordig
  • Die Chloroplast
    Ovaalvormige, groen organel
    Bevat skyfies met chlorofil
    Fotosinteer
  • Selwand
    Omring plantsel
    Sellulose
    Gee vorm
    Versterk
    Beskerm inhoud
  • Vakuool
    Vloeistufgevulde blaas in sitoplasma
    Gevul met selsap
    Omring deue tonoplast
    Berg water, mineraal soute, pigmente, oplosbare verbindings
    Bied ondersteuning
    Bied tugordruk
  • Seldifferensiasie
    Groepe selle ontwikkel in n bepaalde struktuur om n spesifieke funksie te verrig
  • Weefsels
    Groep gedifferensieërde selle wat n gemeenskaplike funksie verrig
  • Organe
    Groep verskillende weefsels wat saamwerk om n gemeenskaplike funksie te verrig
  • Stelsels
    Groep verskillende organe wat saamwerk om n gemeenskaplike funksie te verrig
  • Organisme
    Groep verskillende stelsels wat saamwerk om n gemeenskaplike funksie te verrig
  • Stamselle
    Eenvoudige, ongespesialiseerde en ongedifferensieërde somatiese selle (liggaamselle) wat in alle orgamismes aangetref word
  • Stamselle
    Kan gestimuleer word om in enige gespesialiseerde sel te ontwikkel
  • Stamselle
    Kan gebruik word om beskadigde selle of organe te vervang
  • Embrionale stamselle

    Menslike embrio/fetus
    Naelstring van pasgebore baba
  • Volwasse stamselle
    Beenmurg
    Vel
    Plasenta
    Bloed
    Brein
    Tande