Briofiete ( mosse en lewermosse)

Cards (14)

  • Biodiversiteit onder plante is Briofiete(mosse en lewermosse); Pteridofiete(varings); Gimnosperme(dennebome) en Angiosperme(blomme)
  • Briofiete word in al die Suider Afrikaanse biome aan getref waar dit redelik klam is en daar gedeeltelik skadu is
  • Briofiete te struktuur:
    > Klein eenvoudige plante( mosse en lewermosse)
    > Plantliggaaam se struktuur word n Tallus genoem( Tallus vorm gametofiet)
    > 2 onderskeibare fases: gametofiet( haploied(n))- altyd aanwesig
    sporofiet ( diploied(2n))-dikwels kortstondig
    aanwesig
    * Het nie gespesialiseerde ware blare, stingels en wortels nie.
  • Briofiete se struktuur:
    * Baie klein, want beskik nie oor faatweefsel(xileem en floeem) nie.
    * Produseer spore.
  • Briofiete se struktuur:
    • Het risoiede inpleks van wortels om: Hulle aan n oppervlak te anker; om water en voedingstowwe nie te absorbeer nie
  • Briofiete se struktuur:
    • Bevat chlorofil > dus fotosinteer hulle
  • Briofiete
    Water en voedingstowwe beweeg deur briofiete a.g.v. die prosesse van:
    > Diffusie en sitoplasmiese stroming binne-in selle
    > Ook deur kapillere werking
  • Voortplanting van Briofiete:
    Briofiete kan of geslagtelik voortplant of ongeslagtelik voortplant
  • Briofiete voortplanting:
    Briofiete kan of n geslagtelike of n ongeslagtelike voortplantingsiklus he
  • Briofiete voortplanting
    Hulle is van water afhanklik om sperm wat deur die manlike anteridium(helmknop) geproduseer word na die vroulike eiers te dra
    Water nodig vir bevrugting
  • Briofiete voortplanting(geslagtelike voortplanting)
    Spore is deel van geslagtelike voortplantingsiklus en word geproduseer nadat sperm n eier bevrug het.
    Gamete- Word op n gametofiet geproduseer.
    Spoorkapsule- Word n sporofiet genoem. Ontwikkel uit gametofiet.
  • Briofiete voortplanting ( geslagtelike voortplanting diagram)
    Gametofiet (n) - Gamete (n) - Bevrugting (2n) - Embrio (2n) - Sporofiet (2n) - Spore (n) - Weer n gametofiet - Herhaal
  • Briofiete voortplanting( Geslagtelike voortplanting)
    n Ontkiemende spoor sal uiteindelik n nuwe gametofiet oplewer
  • Briofiete voortplanting(Ongeslagtelike voortplanting)
    Brofiete plant voort deur eenvoudige fragmentasie(een van baie maniere)
    As n klein stukkie van n brofiet afbreek en in n geskikte habitat beland, kan dit tot n nuwe plant ontwikkel.