Save
geografie
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
lianie de vos
Visit profile
Cards (20)
kontoerlyne
is lyne op n kaart wat op dieselfde
hoogte
bo
seevlak
is
kontoerinterval is die verskil tusse enige twee
kontoere
sagte hellings
is stukke grond waar die
bopunt
effens hoer as die
omringende grond
is
die
steilheid
van n helling word n
gradient
genoem
n
kontoerlyn
is n lyn wat alle
plekke
op n kaart wat dieselfde
hoogte
bo seevlak is,verbind
seevlak is
0m.
die hoogteverskil tussen enige twee kontoere word die
kontoerinterval
genoem
steilheid
is die vlak
waarteen
n helling van
laag
na
hoog
strek
op n
skuinslugfoto
kan jy die
kante
van
geboue
en ander
terreinbaknes
,soos
bome
en
berge
sien.
op n
vertikale
lugfoto kna net die
boonste
dele van
eienskappe
soos
geboue
gesien word.
n
ortofotokaart
is n
vertikale
lugfoto wat effens
gemodifiseer
of
verander
is om dit eienskappe van n
kaart
te gee.
n ortofotokaart is
1
:
10 000
n
topografiese
kaart is
1
:
50 000
daar
is
2
tipe kaarte n
ortofotokaart
en n
topofotokaart
die
kontoerlyne
toon die
hoogte
van die
land
bo
seevlak
as daar min
kontoerlyne
op die
ortofotokaart
is,toon dit dat die gebied gelky of
amper
gelyk
is.
n
wig
is iets wat soos n
driehoek
gevorm is
n
uitloper
is n
berg
of
heuwel
wat aan die een
kant
van n berg
uitsteek
hoe nader die
kontoerlyne
aan
mekaar
is hoe
steiler
is die
helling
n
gradient
is n
melting
om te
beskryf
hoe steil n
lyn
of
helling
van n
heuwel
of
berg
is