bio

Subdecks (1)

Cards (39)

  • n Sel is die basiese struktruele en funksionele eenheid van alle lewende selle
  • 2 tipes selle:plantselle en diersele
  • selle is mikroskopies,kan nie met die blote oog gesien word nie
  • plant-en dierselle verskil in vorm en funksie
  • kenmerke van die selmembraan is; dit is n dun lewendige en buigsame membraan
  • funksies van die selmembraan is:dit is selektief en dit omsluit die inhoud van die sel
  • kenmerke van die sitoplasma is: dit bevat n groot verskeindeheid organelle en voedseldeeltjies
  • funksies van die sitoplasma is:chemiese reaksies vind plaas en dit ondersteun en behou vorm van die sel
  • kenmerke van die kern is:dit is sferies en dit word deur n kernmembraan omring .dit bevat vloeistof wat nukleoplasma genoem word en dit het n kleiner,digte liggaam binne-in ,word nukleolus genoem
  • funksies can die kern:beheer al die lewensaktiwiteite van die sel die brein van die kern bevat DNS(deoksierobonukleinsuur)
  • organelle is strukture in die sel se sitoplasma wat die selfunksie uitvoer
  • mitochondria en vakuole kom voor in die sitoplasma van plant en dierselle
  • funksie van spiere is: liggaamsbeweging
  • funksie van die skelet is:liggaamsbeweging,bied ondersteuning en dit beskerm die liggaam
  • belangrike prosesse van spierskeletstelsel :saamtreking en ontspanning van spiere en voortbeweging van liggaam
  • komponente van spierskeletsteltel:kraakbeen,spiere,ligamente,bene,senings
  • kenmerke van chloroplaste:is ovaalvormig,kom net voor in groen dele van plante,bevat kleurstof wat chlorofil genoem word
  • funksie van die chloroplaste:chlorofil van die energie van die en dan vervaardig dit saam met koolstofdioksied,water en energieryke voedsel vir plante,proses word fotosintese genoem
  • funksie van die uitskeiding stelsel is:dit verwyder afvalstowwe uit die bloed en reguleer liggaamsvloeistowwe
  • filtrasie:gebeur in niere
  • absorpsie:nuttige stowwe word deur die bloedvate geabsorbeer
  • uitskeiding:urine,word uitgeskei deur uretra
  • komponente van uitskeidingstelsel:niere,blaas,ureter,uretra
  • funksie van senuweestelsel:omsluit stimulie,help ligaam om op stimulie te reageer en dit sluit sintuie in
  • prosesse van senuweestelsel:gehoor,reuk,gevoel,smaak,sig,stuur en ontvang van impulse,reguleer ligaamstemperatuur
  • brein:beskerm deur skedel,membrane vloeistof
  • gesondheidskwessies:blindheid,doofheid,bysienheid,dwelm-en alkoholmisbruik