Beesigheids

Subdecks (4)

Cards (213)

  • dit sluit alles in die ON in.
  • Leierskap
    Die vermoë om ondergeskiktes te inspireer, beïnvloed en motiveer om doelwitte te bereik
  • Doelstelling
    Beskryf die doelwitte wat bereik word
  • Bestuur
    Die proses waar die individue die onderneming lei en rigting gee om doelwitte en doelstellings te bereik
  • Tegnologiese hulpbronne
    • Ontasbare hulpbronne
    • Bestuur
  • Doelwitte
    Langtermyn planne wat die onderneming wil bereik
  • Organisasie struktuur is 'n aanduiding van verskillende afdelings in die onderneming en hoe dit georganiseer word
  • Komponente van Mike
    • Visie
    • Missiestelling
    • Doelwitte
    • Doelstelling
  • Eksterne omgewing
    • Mark omgewing
    • Makro omgewing
  • Organisatoriese hulpbronne
    Kan in hoofgroepe geklassifiseer word
  • Interne sake bestuur
    Word deur die eksterne omgewing beïnvloed
  • Organisasie kultuur
    Verwys na hoe dinge in die onderneming gedoen word
  • Visie
    Beskryf die langtermyn doelings
  • Organisatoriese hulpbronne
    • Menslike hulpbronne
    • Finansiële hulpbronne
    • Fisiese hulpbronne
    • Tegnologiese hulpbronne
  • Interne sake bestuur
    deur die direkteurs of eenoor
  • Finansiële hulpbronne verwys na die kapitaal wat die onderneming besit of werk by toegewyde instellings geleend word
  • In 'n groot onderneming kan funksies apart funksioneer, maar in 'n klein onderneming word dit gekombineer
  • Doel: Help by die doeltreffende funksionering van 'n onderneming
  • Beskryf die koördinasie tussen afdelings
  • Businessfunksie
  • Help om doelwitte te bereik
  • Verseker dat aktiwiteite gekoördineer word en morsing van hulpbronne verminder word
  • Algemene Bestuur
  • Verantwoordelik om nuwe werkers na die onderneming te lok
  • Bestuur alle werkers en stuur hulle vir onderwys en opleiding
  • Verbeter die doeltreffendheid van die onderneming vir belanghebbendes
  • Administratiewe funksie
  • Leierskap
    • Miko ongewing
    • Organisasie struktuur
  • Menslike hulpbronfunksie
  • Ook bekend as 'n orgonogram
  • Aanwending van hulpbronne in 'n proses om goedere en dienste te maak
  • Bestuur alle fondse en finansiële bates van die onderneming
  • Verantwoordelik vir die insameling, verwerking en berging van data en inligting wat die onderneming nodig het
  • Dit is 'n aanduiding van verskillende afdelings in 'n organisasie en hoe hulle georganiseer word
  • Verantwoordelik vir die skep van 'n goeie openbare beeld
  • Moet op hoogte wees van nuwe inligtingstegnologie (IT)
  • Finansiële funksie
  • Aankoopfunksie
  • Doen reklame en promosies
  • Openbare betrekkinge