1. Stel prestasie-ondernorme om seker te maak standaarde word nagekom
2. Verseker dat die onderneming sy doelwitte bereik
3. Verseker dat aktiwiteite word uitgevoer soos beplan
4. Bestuurstake en organisasiestruktuur
5. Risikos kan getakel word tydens beheer
6. Stel onderneming in staat om regulerende maatreëls te tref indien doelwitte nie bereik word nie
7. Vergelyk werklike resultate met bestuursdoelwitte
9. Identifiseer risiko's deur relevante faktore te vind
10. Help om elke moontlike risiko te ontleed en hoe dit kan plaasvind
11. Beheer die risiko deur verskynsels en tendense van die omgewing te bestudeer
12. Hanteer 'n risiko deur te bepaal watter aksies geneem moet word indien dit plaasvind
13. Regstellende aksie indien daar 'n verskil is tussen werklike resultate en doelwitte
14. Deurlopende beheer verseker dat alles verloop