Hoofstuk 4

Cards (85)

  • Een bepaalde mate van begeleidendheid is nodig om een goede prestatie te kunnen leveren.
  • Betekenis
    •n toestand wat in die ekonomie as geheel bestaan eerder as n bepaalde streek.
    •Verwys na die interaksie van die ON met kragte buite hulself.
    •Staan bekend as die breë eksterne omgewing.
    • Ekstrene omgewing bied beide geleenthede en bedreigings.
    •Verander en ontwikkel deurlope.
    • ON het geen beheer oor die omgewing
  • Waarom makro omgewing n uitdaging kan wees.

    ON het geen beheer nie.
    Die omgewing verander gedurig en lei tot uitdagings.
    n verandering in een omgewing kan enige ander omgewing beïnvloed.
  • Komponente:
    • Fisiese of natuurlike omgewing.
    • Ekonomiese omgewing
    • Sosiale omgewing
    • Kultrule omgewing
    • Demografiese omgewing
    • Tegnologiese omgewing
    • Wetlike omgewing
    • Politieke omgewing
    • Internasionale of globale omgewing
    • Institusionele omgewing
  • PESTWO:
    P: politiek
    E: ekonomies
    S: sosiaal
    T: tegnologies
    W: wetlik
    O: omgewing.
    • dit word gebruik om ekstrene faktore te identifiseer en evalueer.
    • Gee ON beter begrip van die eksterne omgewing
  • Sleutelbegrippe
    • Fisiese/Natuurlike omgewing: verwys na natuurike en mensgemaakte veranderlikes wat besighede omring
    • Ekonomiese omgewing: verwys na al die eksteme ekonomiese faktore wat koopgewoontes van verbrukers en besighede beinvloed
    • Sosiale omgewing verwys na die onmiddellice fisiese en sosiale omgewing waarin mense leef en die samelewing weerin besighede funksioneer
    • Kulturele omgewing: die kuburele omgewing wat besighede affekteer sluit godsdiens, gebruike en tradisies in, wat optede en besluite beinvloed
    • Demografiese omgewing verwys na die sosio-ekonomiese kenmerke van 'n bevolking, wat besighede gebruk om die produkvoorkeure en aankoopgedrag van kente te identifiseer
    • Tegnologiese omgewing: verwys na ontwikkeling op die gebied van tegnologie met nuwe en innoverende kennis, nuwe uitvindings, en ander verbeterings in tegnieke wat besighede affekteer
  • KWARTAAL 11 HOOFSTUK 4

    • Die making
  • Leardoelwitte
    • Definieer/Brei uit oor die betekenis van die makro-omgewing
    • Verduidelik kortliks die redes waarom die makro-omgewing 'n uitdaging vir besighede is
    • Definieer/Gee praktiese voorbeelde van elke komponent/kenmerk van die makro-omgewing
    • Verduidelik kortliks die rede waarom elke komponent/kenmerk 'n uitdaging vir besighede is
    • Identifiseer die komponente van die makro-omgewing uit gegewe scenario/stellings/gevallestudies/spotprente/prente
    • Doen navorsing oor die impak van die makro-omgewing op besighede (vir verrykingsdoeleindes)
  • Sleutelbegrippe
    • Regsomgewing: die wette wat deur die regering goedgekeur is en besigheidsveranderlikes/besigheidskomponente wat binne die regsomgewings aangetref word, beïnvloed
    • Politieke omgewing: die regering en sy instellings, en die publiek en private belanghebbendes wat besighede beïnvloed
    • Internasionale/globale omgewing: verwys na die internasionale interaksies wat 'n invloed het op hoe besighede funksioneer
    • Institusionele omgewing: verwys na die drie vlakke van regering in Suid-Afrika, wat wette en reëls in plek stel wat reguleer ho
  • Redes waarom die makro-omgewing 'n uitdaging vir besighede kan wees
  • Institusionele omgewing
    • Verwys na die drie vlakke van regering in Suid-Afrika, wat wette en reëls in plek stel wat reguleer hoe besighede funksioneer
  • Internasionale/globale omgewing
    • Verwys na die internasionale interaksies wat 'n invloed het op hoe besighede funksioneer
  • Besighede het geen beheer oor die makro-omgewing nie
  • Makro-omgewing
    'n Toestand wat in die ekonomie as geheel bestaan, eerder as in 'n bepaalde sektor of streek
  • Makro-omgewing
    • Interaksie van besighede met kragte buite hulleself
    • Ook bekend as die eksterne omgewing
    • Bied geleenthede en bedreigings
    • Verander en ontwikkel deurlopend
    • Besighede het geen beheer oor hierdie omgewing nie
  • Die dodelike Corona-virus het 'n negatiewe impak op die sosiale omgewing sowel as die ekonomiese omgewing gehad
  • PESTWO is 'n akroniem vir die komponente van die makro-omgewing: Politieke omgewing, Ekonamiese omgewing, Sosiale omgewing, Tegnologiese omgewing, Wettige omgewing, en die Internasionale of globale omgewing
  • Belanghebbendes wat besighede beïnvloed

    • Y instellings
    • Publiek
    • Private
  • Kenmerke van die makro-omgewing
    • Fisiese omgewing
    • Ekonamiese omgewing
    • Sosiale omgewing
    • Kulturele omgewing
    • Demografiese omgewing
    • Tegnologiese omgewing
    • Politieke omgewing
    • Internasionale of globale omgewing
    • Institusionele omgewing
  • PESTWO komponente van die makro-omgewing
    • Politieke omgewing
    • Ekonomiese omgewing
    • Sosiale omgewing
    • Tegnologiese omgewing
    • Wetlike omgewing
    • Omgewing rakende internasionale sake
  • Stakings en vernietiging van eiendom kan besighede benadeel
  • Politieke omgewing verteenwoordig die regering en sy instellings, asook openbare en private belangegroepe wat besighede beïnvloed
  • FESTWO
    Feitore wat besighede affekteer in die eksterne omgewing identifiseer en evalueer
  • Veranderinge in die regering se beleid kan besighede beïnvloed
  • Institusionele omgewing verwys na die rol van regering in Suid-Afrika, wat wette en reëls in plek stel en hoe besighede funksioneer reguleer
  • Private belangegroepe in gemeenskappe kan ook besighede beïnvloed
  • Verhoogde belasting en korupsie kan besighede nadelig beïnvloed
  • Invloede wat 'n segering op besighede het
    • Regeringsbeleid
    • Politieke onstabiliteit
    • Belasting
    • Kompeterende belange
    • Vetraagsregtelike uitdagings
  • Politieke omgewing verwys na die optrede wat deur die regering geneem word wat daaglikse besigheidsake beïnvloed
  • NATALHEOPSTU
  • KWARTAAL 1
  • Ekonami gra Opsalafsal van clonomiese aktiwikiwan saeside
  • Private belangegroupe
    • Kandelverenigings
  • Nuwe woorde impak de effek of inviced d besigheidigenoemkap produktiwieit dieterço wandplwer word
  • wisselkoers
    Die waarde van een geldeenheid in verhouding tot 'n ander geldeenheid
  • Het jy geweet
  • inflasie
    'n Algemene styging in pryse en 'n deling in die koopwaarde van geld
  • Veten kan venark woed on sekere prate e besighede
  • UITDAGINGS
  • Stygende koste as gevolg van inflasie en 'n styging san die petral prys kan besigheidsverkope en winsgewendheid befraiced