•Verbruiker is afhanklik van die ON vir goedere ek dienste om hul behoeftes en begeertes te bevestig.
• ON is afhanklik van verbruikers vir wins wanneer hulle goedere koop.
•Sonder verbuikers kan die ON nie oorleef.
• ON moet verseker dat hulle hoë gehalte goedere produseer om klieënte te hou.
• Eksterne bemarking moet verseker dat die ON n positiewe beeld het.