Herkouers- diere met 4kompartementemaag.Sluk voedsel ,sonder om te kou, bring later op enherkou voor weer ingesluk word om te verteer.
Nie-herkouer- dier net eenkamermaag en is monogastries.
Herkoutjue-gedeeltelike verteering inhou van maag wat opgebring en herkou word.
Fermentering- proses waarby kos ,met behulpvanmikroorganismese afgebreek word
Ensieme- ph-spesifieke
Speeksel- bun ,kleurlose,waterige effense klewerige,alkaliese vloestop
Ingestie- inname van groot voedselmolekule deur mond,waar spysvertering begin
Vertering- fiesiese en chemiese prosesse vind met voedsel plaas om in eenvoudige,oplosbarestowwe te verander
Absorpsie- inname van spysvertering word deur wand van rumen na bloedstoom en limfstelsel vervoer sodat dit na selle in liggaam versprei kan worde
Vervoer- voedingstowwe wat geabsorbeer is, word na verskillende selle in liggaan vervoer vir energie/boustof en/of herstelstof
Assimilasie- wanneer voedsel wat ingeneem is ,deur liggaamselle opgeneem word
Egestie- proses waarby onverteerbare afvalprodukte uit liggaam uitgeskei word
Chym- vloeistof wat na chemiese spysvertering oorbly
Afskeiding - Spysverteringsappe word deur verskillendeorganein die soysverteringkanaalafgeskeiomvoedsel in kleinerdeeltjiesaftebreuk.Afskeiding sluit speeksel, maagsap, pankreassap, gal en ingewandsap