sirkulasiestelsel

Cards (12)

  • funksie:bring voedingstowwe en suurstof na selle,verwyder afvalstowwe
  • komponente: hart,bloed,bloedvate
  • hart:verdeel in 4 kamers; boonste 2;atria onderste 2;ventrikels
  • linker area pomp geoksigneerde
  • reget area pomp gedoeksigneerde bloed
  • boonste area ontvan bloed onderste area pomp bloed
  • bloedvate:slagare,kapilere bloedvate,are
  • slagare pomp bloed weg van die hart onder hoe druk
  • kapilere bloedvate is klein bloedvate met dun selwande.
  • are pomp bloed na die hart onder laer druk
  • bloed: bloedplasma,eritrosiete,leukosiete,bloedplaaitjies
  • gesondheidskwessies:hartaanval,hoe bloeddruk,beroerte