Dierevoer

Cards (6)

  • Proteiengehalte - Biologiese waarde van n proteien - is persentasie van verteere proteien wat vir instandhouding en groei benut word .
  • Bruto energie(BE) (verbrandingswamtr of potrensiele energie)- Wanneer stof volledig verbrand word .
  • Netto Energie(NE) - Is die hoeveelheid energie wat aan dier kan gebruik word. Die energie wat verlore gaan in mis, urine en spysverteringsgasse
  • Voedingsvereistes- verskil volgens spesie, oderdom, produksie en selfs omgewingstiestande.
  • Voervloeiprogram
    is n program vor bestuur van voer regdeur die prduksiesiklus, waar korrekte voedingstowwe op deurlopende basis aan diere verskaf word
  • Voedingsverhouding
    word gebruik om aanduiding te gee van proteieninhoud van voer omdat verteerbare proteiene so belangrike rol vir dierevoer sleep