Save
Afrikaans
Fairy Dust
Chapter 1
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Phoebe Turton
Visit profile
Cards (24)
Watter soort verteller is aan die woord?
Eersterpersoonverteller
Wie dink Elmein is haar aanvaller
Oom Bok
Wie is dit regter?
Ruan
Wat se hy vir haar?
Hy se sy moenie skree nie
Noem twee eienskappe van hierdie nuwe ou
Hy
hou
homslef
eenkant
,
Hy
kyk
niemand
in
die oe nie.
Waar bly hierdie ou en Elmien?
In
n
plakkerskamp
Waar bevind hulle hulle ?
In die
plakkerskamp
in die wendyhuis waar elmien saam met haar ouma en twee niggies by
Hoekom her Ruan haar hulp nodig?
Hy het seergekry
Wat neem Elmien saam met haar?
Haar dokerstas
Waar bere Elmien hulle die wendyhuis se spaarsleutel?
Onder die malvablik
Wat is die plakkerskamp se amptelike naam?
Hoewe 717
Wie is
die mevrou
?
‘n Ryk
vrou
wat saam met die maatskaplike werker liefdadigheidswerk in
die plakkerskamp
doen.
Wat sien Elmien toe sy die flits aansit?
.Orals staan wit goed rond. Ou yskaste, wasmasjiene en tuimeldroërs.
Almal half uitmekaar
,
parte staan rond
Hoekom is Elmien geskok wanneer sy Ruan se
been sien
?
Daar is
‘n aaklige gapende wond in die vorm van
‘n
winkelhaak in sy bobeen
en
bloed stroom
uit die
een
hoek.
Verduidelik in drie stapper hoe die wond behandel moet word?
Die bloeding moet gestop word. Die wond moet skoongemaak word. Die wond moet steke kry.
Wat sien sy toe sy haar dokterstas gaan haal?
.Iemand staan langs haar dokterstas
Wat wil die persoon weet?
.Hy wil weet wat sy daar soek en wat sy met Ruan maak
Wat is sy naam?
Themba
Hoekom sal Ruan hospitaal moet gaan?
Hy het steke nodig
Hoe reageer hy anneer Elmien se dat hy hospitaal toe moet gaan?
.Hy weier. Hy vra of sy nie die steke kan insit nie.
Met watter onwettige ding dink Elmien is Temba en Ruan besig?
.Sy dink dat hulle onwettig krag tap
Watter soort besigheid bedryf Ruan en Temba?
Temba kry die stukkende toestelle op die ashoop en bring dit soontoe. Ruan maak dit reg en dan verkoop Temba dit weer.
Hoekom, se Temba, het Ruan soontoe gekom?
.Hy sê Ruan het by sy pa kom bly
Hoekom gaan dit n lang dag vir Elmien wees?
.Sy het nie baie slaap gekry
nie. Sy moet
oor ‘n halfuur opstaan
om skool toe te gaan. Sy
moet die middag en aand gaan werk