Chapter 2

Cards (39)

  • n kort beskrywing van die outjie in die videowinkel.
      Hy is sag op die oog en het dik, blonde hare, natuurlike rooi wange en ‘n kuiltjieglimlag. Hy is lank. Hy is gaaf.
  • Watter ander inligting het Elmien van die outjie?

    Sy pa is ‘n dokter, hulle bly op ‘n plot en hulle is ryk.
  • Hoe dink sy verskil sy lewe van hare?
    Hy lewe n rykmanslewe terwyl sy in ‘n plakkerskamp bly. Hulle gebruik verfblikke vir blompotte en gebruik chemiese toilette. Sy moet haarself teen vatterige ou mans beskerm.
  • Waarvoor gebruik Elmien soms die videowinkel se internet?

    Om navorsing te doen oor hoe om ‘n dokter te wees.
  • Wie is die eienaars van die videowinkel?
    Linda
  • In watter graad is Elmien en waar gaan sy skool?
    Graad elf. Landspoort Hoërskool.
  • Sou jy se Elmien is n pligsettroue en hardwerke student?
    Ja. Sy is elke jaar die toppresteerder en die onderwysers hou duim vas dat sy die eerste leerder gaan wees wat sewe onderskeidings kry.
  • Waar is Rex op skool?
    Affies. Afrikaans Hoër Seunskool Pretoria
  • Hoe ken Elmien vir Rex se ma?
    Sy is mevrou Bilinde Steyn wat soms saam met die maatskaplike werker na die plakkerskamp kom.
  • Hoe voel Elmien oor Rex se ma?
    Sy haat haar
  • Wat is volgen Elmien die bitterste woord in die woordeboek?
    Nee
  • Wat doen oom Bok die Maandagmiddag toe huller by die plakkerskamp stilhou?
    .Hy sit sy hand op haar knie
  • Hoekom kan Elmien hom nie afjak nie?
    Sy het hom nodig om haar videowinkel toe te vat en om haar weer daar te gaan haal.
  • Hoe lyk oom Bok se kar?
    Dit het ‘n ou Fanta Grape-kleur, het stukkende modderskerms en ‘n uitlaatpyp wat raas
  • Hoeveel betaal Elmien oom Bok om haaar n geleentheid te gee?
    .‘n Derde van die geld wat sy by die videowinkel verdien
  • Is oom Bok tevrede met hierdie betaling?
    Nee
  • Wat doen hy toe Elmien uit die kar klim?

    .Hy probeer haar in die nek soen
  • Wie kom gelukkig daar aan?
    Ruan
  • Wat dink Anelda kan Elmien doen om hulle te help?
    .Sy dink Elmien moet vir hulle van haar geld gee sodat hulle meer kere vleis kan eet
  • Hoe weet jy dat Elmien vertsandig met haar geld te werk gaan?
    Met die eerste geld wat sy verdien het, het sy vir haar ‘n ID-boekie gekry daarna is sy bank toe om ‘n spaarrekening oop te maak. Sy betaal haar geld getrou in haar bankrekening in.
  • Waarvoor wens Lelani?
    ‘n Groot televisie met DStv.
  • Wat is so ironies omtrent haar wens?
    Hulle het nie krag in hulle Wendyhuisie nie.
  • Hoekom vertel Elmien niemand van haar droom om dokter te word nie?
       Hulle sal vir haar lag.
  • Watter werk doen Elmien se ouma?
    Sy pak rakke by ‘n groentewinkel.
  • Noem twee dinge waarvoor Elmien haar ouma geld sal gee
    Geld om haar hare te laat doen en geld sodat sy nie by die groentewinkel hoef te werk nie.
  • Wat gee Ruan haar sy buite die ablusiebol kom?
    .n Rol R20-note
  • Hoe laat die geld haar voel?
    Goedkoop en verwerp.
  • Wie is Elmien se ander ouman?
       Wilma Roux. ‘n Professor by die universiteit by die Interne Geneeskunde Fakulteit.
  • Wat wil sy sy eendag vir hierdie ouma se?

    .Dat sy haar kleinkind is en dat sy op haar eie ‘n dokter geword het en dat sy niks met haar uit te waai wil hê nie
  • Wat gaan doen Elmien by Ruan se werkswinkel
    Sy wil sy geld vir hom teruggee
  • Wat se hy vir haar?
    Sy moet nooit weer daarheen gaan nie. Hulle skuld mekaar niks meer nie. Hy is nie nou haar pel nie.
  • Hoekom is Ruan so ontsteld?
    Hy kan nie verstaan dat sy toelaat dat sy pa so aan haar vat nie en dat sy hom nie klap nie. Hy wil weet of sy dwelms gebruik en of hy ‘n houvas op haar het. Hy wil hê sy moet vir haarself opstaan.
  • Wat antwoord Elmien?
    .sy sê oom Bok is die enigste een wat haar werk toe kan vat.
  • Hoekom bars Ruan uit van die lag?

    Sy sê vir hom dat sy haar geld spaar omdat sy vir ‘n dokter wil gaan leer
  • Elmien se ma was
    Jaloers
  • Elmien se ma
    Dokter
  • Elmien se pa
    Paramedikus
  • Wat het Elmien se Anelda huller se ouers gebeur?
    Hulle is in ‘n motorongeluk dood op pad terug van Marula Sun waar hulle gaan dobbel het.
  • Hoekom het haar ouma nooit na Elmien se ma se familie gesoek nie?

    Elmien se ma het gesê hulle is dood.