Cards (11)

  • wat tipe verteller is in die proloog
    n' Derdepersoonverteller
  • en wie is die karakter wat ons volg in die proloog
    dis Eckaardt
  • hoe oud was ekko in die proloog
    hy was elf jaar oud in die proloog
  • hoekom was ekko word wakker in die proloog?
    Hy het 'n vreemde klank gehoor en hy staan buite van sy bed
  • wat doen hy agter hy die vreemd klank gehoor?
    Hy staan buite uit sy bed en stap in die gang, hy loop en sien 'n lig onder sy pa se studeerkamer deur en as hy in sy pa se studeerkamer kom in hy sien sy pa
  • hy het sy pas in sy hand en wat doen die pa
    Hy het 'n pistool en sy hand en sy Huil
  • wat se ekko van dy pas se gesig?
    Hy se dat hy kan nie sy pa se gesig sien omdat daar is eintlik een lig in die kamer so sy pa lyk soos 'n monster
  • watte belofte maak ekko se pa vir ekko?
    ek wil doen niks jy kan slaap
  • wat het die pa maak eckardt belofte?
    Moenie vir jou ma vertel nie
  • wat se ekko van sy naam
    hy se hy wil sy eie naam kies, wat vertel wat dit beteken om vrae te vrae en he nie n antwoord nie/ om ekko to hoor van die onderwerled en hy wil kies die naam Ekk-0
  • wie se perspectief is die proloog van?

    ekkos se perspektief en daar is n derdepersoonverteller