Cards (8)

  • is dit die verlede of die teenwoordig?
    Die teenwoordig
  • watter dag is dit?
    Die vrydag oggend of die dag na eckaardt se verdwyining
  • die telivise praat oor n nuwe virus wat is dit?
    Voelgrief en dis originsasie in Hong kong en is nou in engels land
  • wat se anderson van eckaardt se verswyning?
    Hy se dat mense sa die ons se ouers vertel oor die verdwyning
  • ander studente se ecko self moord pleeg. wat voel greg?
    hy voel siek omdat dis voel asof die situasie met john
  • wat was John se karakteristies?
    Mal oor extreme spoort soos bunjee jump of rok klim
    Goed in alles
    ouer broer
    blonde
    en hy was greg se Hero/Mentoor
  • wat doen john om selfmood te pleeg?
    Hy drink ultramed pille
  • Greg huil nie as john dood was, hoekom?
    Omdat sy pa se "jy sal nie huil nie"