Voëlgriep is 'n siekte wat deur voëls versprei word. Die virus kan simptomaties of a-simptomaties wees. Simptome: asemhalingsprobleme, diarree, opgeswelde kele en oë, moegheid, verkleuring van koppe en pote en verlamde vlerke. Virus muteer baie maklik - geen entstof nie. Kan dodelik wees - sommige voëls sterf binne 48 uur van die eerste simptome. Uiters oordraagbaar. Eerste keer in S.A. in 2017. In 2023 - meer as 7.2 miljoen hoenders doodgemaak. 2007, Hongkong: eerste geval van 'n mens wat met voëlgriep besmet is