module 1.1

Subdecks (1)

Cards (90)

  • Skyfies
    Werk soos 'n toets met intydse terugvoer
  • RamdIt
    • Fisiese dele (vat & sien)
    • Instruksies op die rekenaar gestoor (stel ons in staat om sekere take te verrig)
  • Rekenaar bestaan uit
    • Hardeware
    • Sagteware
  • Hardeware is
    • Apparatuur
  • Sagteware is
    • Programmatuur
  • Rekenaar bestaan uit
    • Toevoer toestelle
    • 'n Rekenaar
    • Afvoer toestelle
  • Rekenaar bestaan uit
    • Hardeware
    • Sagteware
    • Toepassing
  • Sagteware bestaan uit
    • Stelsel
    • Nuts programme
  • Data
    Onverwerkte items (getalle, teks, prent, videos)
  • Inligting
    Die resultaat van verwerkte data
  • Die inligting verwerkings siklus bestaan uit
    • Toevoer
    • Verwerking
    • Afvoer
    • Stoor (permanent)
    • Kommunikasie
  • Bedryfstelsel
    Stelsel programmatuur wat al die rekenaar se funksies (aktiwiteite) beheer
  • Windows Bedryfstelsel (operating System)

    • Laai (boot) is die proses waar 'n rekenaar aangeskakel word, en die bedryfstelsel laai
    • Aanteken (logging on) is die proses om toegang tot programme en data op die rekenaar te kry - dikwels deur die gebruik van 'n User name & Password
  • Windows komponente
    • Taak balkie (taskbar)
    • Short cut (na Internet Explorer)
    • Live tile
    • Werkskerm (desk top)
  • Werkskerm (desk top)

    Hoofarea op die skerm wat verskyn wanneer die Windows bedryfstelsel gelaai is
  • Taakbalkie (Task bar)

    Horisontale balkie onderaan die die werkskerm
  • Gemeenskaplike kenmerke van Windows & ander Apps
    • Minimize
    • Maximize/restore
    • Close
    • Toolbar
    • Titlebar
    • Ribbon
  • Titelbalkie (Title bar)

    Reghoekige balkie aan die bokant van 'n program se venster wat die naam van die dokument, en die program waarin jy werk, aandui
  • Ribbon
    Kombinasie van kieslyste en ander balkies wat die ou menu-koppelvlak vervang het
  • Rolbalkie (scroll bar)

    Komponent wat jou stel om op en af of heen en weer in 'n venster (window) te beweeg, sodat jy enige inligting kan sien wat as gevolg van die venster se grootte onsigbaar is
  • Maksimeer (maximise)

    Aksie wat 'n venster so groot as moontlik maak
  • Minimeer (minimise)

    Aksie wat 'n venster sal reduseer tot 'n knoppie op die taakbalkie
  • Muis-aksies
    • Links kliek
    • Regs kliek
    • Scroll
  • QWERTY Sleutelbord
    Algemene sleutelbord
  • Stappe om 'n lêer te stoor
    • Skep 'n lêer
    • Stoor 'n lêer
    • Maak lêer toe
  • Hardeskyf (Hard Drive)

    Sekondêre stoor toestel waar data en lêers permanent gestoor word
  • Geheue (RAM)
    Primêre stoor toestel waar data en programme tydelik gelaai word om te verwerk