Riglyne vir effektiewe produk en operasionele ontwerp
Vereenvoudig montasies & minimaliseer die aantal komponente
Verseker dat die kliënte vereistes duidelik bekend is
Maak seker dat die beskikbare proses kapasiteit bekend is
Maak gebruik van standaard materiaal, onderdele, metodes & prosedures
Ontwerp komponente wat multi-funksioneel is
Ontwerp produkte op so 'n wyse dat dit maklik saamgevoeg, uitmekaar gehaal en aanmekaar gesit kan word
Ontwerp vir een-rigting monitering en een-rigting vervoer
Vermy spesiale, ingewikkelde knippe & binders
Ontwerp vir krag/robuustheid