Bman Hfs4

Cards (11)

  • Logistieke bestuur
    Proses van beplanning, implementering en beheer prosedures vir die doeltreffende en doelmatige vervoer en stoor van goedere en dienste en verwante inligting van punt van oorsprong tot by die punt van verbruik met die doel om aan klante se vereistes te voldoen. Dit sluit ingaande, uitgaande asook interne en eksterne beweging/verskuiwing in.
  • Tipes logistiek
    • Beheer die vloei van goedere en dienste (punt van oorsprong - punt van verbruik / transformasie)
    • Beplanning, ontwerp, integrasie ontwikkeling, ontplooiing van die operasionele vermoë van 'n militêre mag en hulle toerusting
    • Aktiwiteite, fasiliteite en personeel benodig om te beplan, organiseer, skeduleer, ontplooi en bestuur (lei) van hulpbronne vir 'n geleentheid
    • Werwing, opleiding, skedulering, leierskap en bestuur van mense vir die ondersteuning en ontwikkelling van 'n diens bedrywigheid of besigheid
  • Die logistieke proses van 'n stelselbenadering
    Die "7 regte van logistiek": Verskuif (beweeg) die regte materiale / produkte in die regte hoeveelheid in die regte toestand op die regte tyd na die regte plek teen die regte koste na die regte verbruikers / verskaffers
  • Fases van logistiek
    • Definieer logistieke bestuur
    • Doelwitte van 'n logistieke bestuurder
    • Aktiwiteite van logistieke bestuur
  • Logistieke bestuur
    Daardie deel van die voorsieningsketting-bestuursbeleid wat die vloei en opberging van goedere en dienste en verwante inligting tussen die punt van oorsprong en punt van verbruik beplan, implementer en beheer.
  • Doelwitte van 'n logistieke bestuurder

    • Om die regte hoeveelheid en kwaliteit produkte beskikbaar te stel (Doeltreffendheid)
    • Om produkte op die regte plek en tyd beskikbaar te stel
    • Om die mees geskikte en beste diens aan verbuikers te bied
    • Om die koste van aktiwiteite binne die bedryf te verminder (Doelmatigheid)
    • Om deursigtigheid en sigbaarheid binne die bedryf te handhaaf
  • Aktiwiteite van logistieke bestuur
    • Aankope
    • Verwerking van bestellings
    • Voorraadbestuur
    • Vervoer
    • Pakhuisberging (opberging)
    • Materiaal hantering
  • Vervoermetodes (modes)
    • Pad
    • Pyplyn
    • Lugvrag
    • Spoor
    • Maritieme (water)
  • Geïntegreerde logistiek
    Word gedefinieer as 'n stelsel uisig van die hele voorsieningsketting as 'n enkel proses, vanaf rou material verskaffing tot by die verspreiding van goedere. Al die funksies waaruit die voorsieningsketting bestaan word bestuur as 'n enkel eenheid. 'n Onderneming se deurlopende vermoë om 'n een-stop oplossing vir die produk, materiale en logistieke vereistes van die ondernemong te bied.
  • Omgekeerde logistiek
    Beplanning, implementering en beheer van goedere en dienste van punt van verbruik na punt van oorsprong. Herwinning van produkte en material (beskadig of onverkoop) Lae kwaliteit
  • Globale logistiek
    Beplan, beheer en bestuur die beweging en berging van goedere en dienste en verwante inligting, soos dit oor internasionale grense beweeg vanaf roumateriaal verskaffer aan verbruikers wat ook die hantering van terugeneemde goedere en houers oorweeg