Bman Hfs5

Cards (78)

  • Finansiële bestuur
    Die funksionele area van 'n onderneming wat te doen het met die beplanning en bestuur van die onderneming se fondse ten einde die onderneming se doelwit te bereik
  • Funksies van Finansiële bestuur
    • Finansiële posisie Analiseer
    • Bestuur Bates en laste
  • Likiditeit
    Die onderneming se vermoë om korttermyn finansiële skuld te betaal. As die onderneming dit nie kan betaal nie - gelikwideer
  • Wins
    Verskil tussen inkomste en uitgawes
  • Bates
    • Vaste bates
    • Bedryfsbates
  • Laste
    • Bedryfslaste (korttermyn fondse)
    • Eienaarekwiteit (langtermyn fondse)
  • Kern beginsels van finansiële bestuur
    • Koste-voordeel beginsel
    • Risiko-opbrengs beginsel
    • Tydwaarde van geld beginsel
  • Balansstaat
    Uiteensetting van BATES en LASTE, op 'n spesifieke oomblik
  • Inkomstestaat
    Uiteensetting van INKOMSTES en UITGAWES oor 'n periode van bv 12 maande
  • Gelykbreekanalise
    Ondersoek die verhouding tussen koste, volume en wins op verskillende vlakke van verkoopsaktiwiteite
  • Gelykbreekpunt
    N = F ÷ (SP – V) waar: N = hoeveelheid eenhede waar geen wins/ verlies gemaak word nie, F = totale vaste koste, SP = verkoopprys per eenheid, V = veranderlike koste per eenheid
  • Tipes korttermyn finansiering
    • Handelskrediet
    • Insameling van handelsdebiteure
  • Tipes langtermyn finansiering
    • Fondse deur ekwiteit
    • Bank krediet
    • Langtermyn banklening
    • Finansiële huurkontrakte
  • Kontantbegroting
    Staat wat verwagte toekomstige inbetalings en uitbetalings wys en vooruitgeskatte kontantbalans van die onderneming op gegewe intervalle
  • Handelsdebiteur
    Kliënt wat vir die onderneming geld skuld vir die goedere en dienste wat hy/sy ontvang het
  • Drie kritiese aspekte van bestuur van handelsdebiteure
    • Kredietbeleid
    • Kredietterme
    • Invorderingsbeleid
  • Voorraad
    Sluit in: rou materiale, voorraad-in proses, klaarprodukte, handelsvoorraad
  • Doel van voorraadbestuur: Om die belegging in voorraad tot die minimum te beperk sonder om die produksielyn te onderbreek
  • Finansiële bestuur
    Verantwoordelik vir die beplanning en beheer van fondse om sodoende die besigheid se doelwitte te bereik
  • Finansiële bestuur

    Moet die nodige fondse kry om die besigheid te bestuur en dit in die beste moontlike manier gebruik in die kort- en langtermyn
  • Drie hooffunksies van finansiële bestuur
    • Analisering van die finansiële posisie van die besigheid
    • Bestuur van bates
    • Bestuur van laste
  • Likiditeit
    Die besigheid se vermoëns om korttermyn finansiële verpligtinge(skuld) deurlopend en betyds te betaal
  • Wins
    Verskil tussen inkomste en uitgawes
  • Winsgewendheid
    Vermoëns om meer inkomste as totale uitgawes te maak deur die produktiewe gebruik van onderneming se bates
  • Vaste bates
    Hulpbronne besit deur die besigheid met 'n lewensduur van langer as 12 maande
  • Bedryfsbates
    Kontant/hulpbronne wat binne 12 maande omgesit kan word in kapitaal
  • Besigheid moet nie oorgekapitaliseerd wees nie en daar moet 'n balans tussen vaste bates en bedryfsbates wees
  • Kort- en langtermyn finansiering

    Individuele hulpbronne wat gebruik word
  • Langtermynfondse
    • Eienaarsekwiteit
    • Bedryfslaste
  • Koste voordeel beginsel
    Finansiële voordeel moet groter as koste wees
  • Koste voordeel beginsel
    Analiseer die totale koste en totale voordele van die finansiële besluit wat jy neem
  • Risiko-wins beginsel
    Risiko: blootstelling aan finansiële verlies situasie of vermorsing van bedryfsbates
  • Risiko-wins beginsel
    Besluitnemings moet geskatte risiko in ag neem en "kans" analiseer dat opbrengs gelyk is aan verwagte inkomste
  • Tydwaarde van geld beginsel
    Geld het waarde oor 'n tyd
  • Tydwaarde van geld beginsel

    Bestuur investering van ondernemings fondse om rente/opbrengs op te lewer
  • Balansstaat
    Uiteensetting van bates en laste
  • Balansstaat
    Verduidelik hoe die bates gefinansier is d.m.v. eienaarsbelang of wins
  • Inkomstestaat
    Uiteensetting van inkomstes en uitgawes
  • Inkomstestaat

    Vertoon oor 'n tydperk van 12 maande
  • Inkomstestaat
    Dui aan of onderneming 'n wins/verlies gegenereer het vir die tydperk