Bman Hfs6

Cards (39)

  • Menslikehulpbronbestuur (MHB)
    Funksie in die werkplek wat al die praktyke en beleide wat verband hou met die bestuur van mense in 'n onderneming behels
  • Strategiese Menslikehulpbronbestuur
    SMHB funksie verbind die MHB funksie met die strategiese lang-termyn, top-vlak besluite en keuses van 'n onderneming met mekaar
  • Rol van die Menslikehulpbronbestuurder
    • Om te verseker dat die onderneming se mensehulpbronne so doeltreffend en doelmatig as moontlik bestuur word
    • Om twee doelstellings te bereik: Verhoog onderneming se doeltreffendheid, Bevredig werknemers se behoeftes
  • Verantwoordelikhede van die MHB bestuurder
    • Gedeeltelik adviseur
    • Gedeeltelik strateeg
    • Gedeeltelik afrigter en ontwikkelaar
    • Gedeeltelik berader
    • Gedeeltelik bestuurder
  • Strateeg
    Verseker dat MH strategieë en beleide in lyn is met organisatoriese doelwitte, opstel van nuwe beleide, prosedures en aanvaarbare praktyke
  • Adviseur
    Adviseur lynbestuur op MH kwessies, beleide en praktyke
  • Bestuurder
    Gebruik take van bestuur (beplanning, organisering, leiding, motivering en beheer MHB funksies van werwing, seleksie, prestasiebestuur
  • Afrigter en ontwikkelaar
    Verseker werknemers is goed opgelei en ontwikkeld
  • Berader
    Luister en adviseur bestuur en werknemers oor kwessies soos dissipline, griewe en lae moraal
  • Vaardighede van MHB-bestuurder
    • Interpersoonlik vaardighede
    • Algemene bestuursvaardighede
    • Administratiewe vaardighede
    • Besigheidsvaardighede
    • Gespesialiseerde kennis en vaardighede
  • Menslikehulpbronbestuur proses
    • Strategiese MHB beplanning
    • Personeelvoorsiening
    • Opleiding en ontwikkeling en onderneming se MHB
    • Instandhouding
  • Strategiese MHB beplanning
    1. Ontleding van MH aanvraag
    2. Ontleding van MH aanbod
    3. Ontwikkeling van MH strategie
    4. Situasie ontleding (analise)
    5. Posontleding
    6. MHB Vooruitskatting
  • Posontleding
    Bepaal: 1) Die inhoud van die werk, EN 2) Gedrag en eienskappe wat nodig is om die inhoud te bemeester
  • Posontleding - Gebruike
    • MHB vooruitskatting
    • Werwing
    • Onderhoudvoering en keuring
    • Induksie
    • Opleiding en ontwikkeling
    • Pos evaluering en vergoeding besluite
    • Organisatoriese herstrukturering
    • Prestasiebestuur
    • Werk herontwerp
    • Arbeidsverhoudinge
  • MHB vooruitskatting
    Ontwikkeling en implementering van planne sodat die regte werknemers die regte tipe en aantal werksgeleenthede vul en in staat is om die onderneming se doelwitte te bereik
  • Die doel van MH vooruitskatting is om die vraag en aanbod van 'n onderneming se menslikehulpbronne te balanseer
  • Neem in ag by MHB vooruitskatting
    • Ekonomiese toestand verseker groei of krimping van besigheid
    • Tegnologiese veranderinge
    • Vaardigheid tekortkoming
    • Ontwikkeling en "trends" monitor
  • Personeelvoorsiening van die onderneming
    • Werwing
    • Keuring (Seleksie)
    • Induksie
  • Werwing
    Alle MHB aksies wat gebruik word om 'n voldoende aantal beskikbare en gekwalifiseerde aansoekers te trek om aansoek te doen vir 'n werk sodat die mees geskikte een gekies kan word
  • Werwing
    • Intern – Vul posisies vanaf binne die onderneming
    • Ekstern – Vul posisies vanaf buite die onderneming
    • Gewoonlik 'n kombinasie van beide
  • Menslikehulpbronbestuur proses
    1. Neem in ag: Ekonomiese toestand, Tegnologiese veranderinge, Vaardigheid tekortkoming
    2. Ontwikkeling en "trends" monitor
    3. MHB vooruitskatting
  • Personeelvoorsiening
    Vind geskikte gekwalifiseerde werknemers om spesifieke poste te vul
  • Personeelvoorsiening: Werwing
    Werwing verwys na alle MHB aksies wat gebruik word om 'n voldoende aantal beskikbare en gekwalifiseerde aansoekers te trek om aansoek te doen vir 'n werk sodat die mees geskikte een gekies kan word
  • Werwing
    • Intern - Vul posisies vanaf binne die onderneming
    • Ekstern - Vul posisies vanaf buite die onderneming
    • Gewoonlik 'n kombinasie van beide
  • Interne werwing
    • Voordele: Werknemers sien toekoms vir hulself, Assesering van individue is makliker, Koste-effektief, Intree vlak aanstellings, Kettingreaksie van bevordering
    • Nadele: Geen nuwe idees in O/N, Aanstellings by intree vlak besit nie noodwendig potensiaal om hoër bevordering te kry, Persoonlike kompetisie tussen kollegas, Morele probleem met die wat nie bevorder word
  • Eksterne werwing
    • Voordele: Aktiewe soektog is beste moontlike kanditaat te kry, Groter lys van kanditate en dus groter kieslys, Nuwe idees, nuwe mense, nuwe benaderings tot problem oplossing
    • Nadele: Vat langer, duurder, Sukses word eers bepaal na aanstelling, Aanpassingsprobleem vir eksterne persoon, Negatiewe moraal vir huidige werknemers
  • Interne werwing bronne en tegnieke
    • Rekord lys met al die werknemers en hul kwalifikasies, Beskikbaar poste kan op kennisgewingsborde en in-huis gedoen word, Toesighouer (supervisors) kan aanbevelings maak
  • Eksterne werwing bronne en tegnieke
    • Werwings agentskappe, "Walk-ins", Verwysings vanaf ander mense, Professionele liggame, Onderwys instansies, Verskeie media tipes
  • Keuring (seleksie)
    Proses waar die aansoeker wat die beste by 'n bepaalde posisie pas gekies word uit 'n groep aansoekers
  • Keuringsproses
    Verkry CVs en aansoekvorms, Sif aansoeke en stel 'n kortlys op, Kontak kort lys kandidate, Voer onderhoude en indiensneming toetse ens. uit, Kyk na agtergrond inligting en verwysings, Voer opvolg onderhoude indien van toepassing, Maak 'n finale aanstellingsbesluit en billike werksaanbod, Reel 'n fisiese ondersoek, Hou volledige rekords vir regsdoeleindes
  • Induksie
    Proses waardeur die nuwe werknemer verwelkom en georiënteer word
  • Opleiding
    Geleentheid om werknemer se vaardighede en kennis om 'n spesifieke werk te dien te verbeter
  • Ontwikkeling
    Lang-termyn fokus op die voorbereiding van werknemers vir die toekomstige werk verantwoordelikhede
  • Prestasiebestuur
    Formele en metodologiese deurlopende proses van gesamentlike resensie tussen die bestuurder en werknemer waardeur die werknemer se werkverwante sterk- en swakpunte geïdentifiseer word, gemeet word teenoor doelwitte en gevolg word deur 'n ontwikkelingsplan
  • Prestasie kriteria
    • Eienskap gebaseerde kriteria, Gedrag gebaseerde kriteria, Uitkoms gebaseerde kriteria
  • Vergoeding
    Die intrisieke asook ekstrinsieke belonings wat deur 'n organisasie aan 'n werknemer gebied word vir die suksesvolle voltooiing van hulle werks vereistes wat daarop gemik is om ondernemingsdoelwitte te behaal
  • Ekstrinsieke vergoeding
    • Nie-finansieel: Status, Sosiaal
    • Finansieel: Verhogings, Bonus, Voordele, Aansporings
  • Intrinsieke vergoeding
    • Geleentheid vir groei, Interessante werk
  • Doelwitte van vergoeding
    • Goeie aansoekers te lok, Goeie werknemers te behou, Werknemers te motiveer, Te voldoen aan wetgewing, Winsgewendheid te verseker