Die studie van die oordrag van 'n krag deur saamgeperste gas
Hidroulika
Die bestudering van die oordrag van 'n krag deur vloeistof
Gasse kan saamgepers word, maar vloeistowwe kan nie
Pneumatiese stelsels
Gebruik saamgeperste gas om die krag oor te dra
Pneumatiese of hidrouliese stelsels
Die rigting van die krag kan verander word deur gebruik van gebuigde buise of pype gevul met gas of vloeistof
Uitsetkrag
Hang af van die oppervlakte van die uitsetsuier vergeleke met die oppervlakte van die insetsuier
As 'n klein insetkrag omgeskakel word in 'n groot uitsetkrag
Is die insetafstand groter as die uitsetafstand
Pascal se beginsel
'n Verandering in druk op enige punt in 'n ingeslote vloeistof word onverminderd na alle punte in die vloeistof oorgedra
Hidrouliese pers
Hidrouliese stelsel wat Pascal se beginsel gebruik om 'n krag deur 'n vloeistof oor te dra en die krag met gebruik van 'n uitsetsilinder met 'n groter oppervlakte te vergroot
Hidrouliese stelsel
1. Insetkrag uitgeoefen op 'n suier
2. Krag oorgedra deur vloeistof; vergroot relatief tot die oppervlaktes van die suiers
3. Uitsetkrag agt keer groter as insetkrag
Gelyke volumes van die vloeistof beweeg deur die stelsel, wat lei tot verskillende verlengings (hoeveelheid beweging van die suiers) waar die silinders van verskillende groottes is
Kleiner beweging van die suier in die uitsetsilinder
Groter uitsetkrag (MV > 1)
Groter beweging in die uitsetsilinder
Kleiner uitsetkrag (MV < 1)
Klep
Kan gebruik word om lading te beheer of te keer dat dit terugval nadat dit gelig is
Reservoir met hidrouliese vloeistof
Kan saam met die kleppe gebruik word om die uitsetafstand deur middel van 'n reeks pompaksies te verhoog
Pascal se beginsel
Pascal se beginsel se dat n verandering in druk op enigepunt in n ingeslote vloeistofonverminderend na alle punte in die vloeistofoorgedra word