Chapter 4

Cards (23)

  • Waaroor is Elmien so dankbaar?
    Dat sy nou met Ruan werk to ry
  • Wi daag die oggend by die plakkerskamp op?

    Die maatskaplike werker en mevrou
  • Wie is tannie Madeleen?
    Die matskaplike werker
  • Hoekom kom almal skielike uit hulle huise?
    Mevrou het saamgekom en sy deel altyd goes uit
  • Wie wil Tannie Madeleen en Mevrou praat met?
    Elmien en sy twee niggies
  • Watter goeie nuss het tannie Madeleen? Noem twee feite.
    Sy se dat huller drie gekies om mevrou se seun se agtiende verjaarsdagpartytjie by te woon. Hulle gaan elkeen n rok kry, want dis a formele geleentheid.
  • Hoekom voel Elmien dat Rex nie eerlike met haar was nie?
    Rex het vir haar gese dis n jean en T - hemp geleentheid
  • Wie gan hulle rokke maak?
    Tannie Poppie
  • Hoe voel Elmien hieroor>
    Sy is nie beindruk nie. Tannie poppie is nie die beste as dit by kleremaak kom nie
  • Watter bykomende nuus het Mevrou?
    Een van Rex se vriendinne, n deeltydse model, gaan hulle oor etiket kom leer
  • Waaraan herinner Elmien haarself die hele tyd?
    Sy gaan nie meer na die partytjie nie
  • Waarom het Ruan so skielik verdwyn toe die maatskaplike wereker daar anngekom het
    Hy wil nie he sy moet weet hy vbly daar nie
  • Hoekom is Ruan nie na Rex partytjie genooi nie
    Hy is nie een van Rex se vriende nie
  • Hoekom se Elmien wil sy nie na die partytjie gaan nie?
    Sy se sy wil nie as a deernisgeval gaan nie.
  • Watter soort werk het Ruan gekry?
    Hy werk as n werktuigkundige by n plek wat limousines uitverhuur.
  • Wat besef Elmien toe sy daardie aand in die storthokkie aantrek?
    Sy weet nie waar haar bankaart is nie.
  • Waarom is sy dadelik bekommerd?
    Anelda snuffel alrtyd tussen haar goes rond. Sy is bang sy het dalk die kaart verloor.
  • Wat gebeur toe sy haar tande wil borsel?
    Oom Bok kom daar in. Hy kom staan agter haar, sê dat sy lekker ruik en druk sy tong in haar oor. Met sy ander hand vat hy aan haar bors. Hy sê dat hy haar mis en dat sy hom nie weer hoef te betaal nie
  • Hoe slaag sy daarin om weg te kom?
    Sy byt sy onderlip so hard as wat sy kan
  • Wie het haar bankaart en wat wil sy weet?
    Lelani. Sy wil weet hoeveel geld Elmien het
  • Wat besef Elmien gaan nou gebeur?
    Hulle gaan al hoe meer vir geld vra.
  • Hoekom is Elmien bang vir oom Bok?
    Sy wonder hoe ver hy sou gaan as sy hom nie gebyt het nie. Sy weet hy gaan nie ophou nie.
  • Waarvoor is die gel in Elmien se bankrekening?
    Dis vir haar eerste jaar op universiteit.