Geografie

Cards (116)

  • Kernwoorde
    • bike handel
    • handelswasbalans
    • industrialisering
    • kolenialisme
    • patieke stabilitet
    • wely
  • Faktore wat ontwikkeling beïnvloed
    Faktore wat belmsfoed ontwikkeling en waarom verskil dit oor die wis
  • In hierdie eenheid sal jy die volgende kesmtang beantwes
    1. die kernvraag te beantwoord
    2. kolonialisme)
    3. handel (bv. ongelykhede in handel en orilla
    4. vir die verskille in ontwikkeling, waaronder geskiedkundig
    5. tegnologie en industrialisering, gesondheid en welsyn, op
    6. politieke stabilitet
  • Kolonialisme
    Kokonale in die gekryk wam bebeet van 'n ander land beko kolonies van Brittanje. Kokorim goud en diamante) van hul k te vervaandig in hul tabl Revoloste begin ontstaan h ontwikkel. Die vervantg waar die mense dit teen b kolonisering die gekolon gedwing om van die oox produkte
  • Koloniale regerings het die ontwikkeling van gekoloniseerde lande doelbewus verwaarloos
  • Die plaaslike bevolking het minderwaardige onderrig ontvang sodat hulle arbeiders kon word wat kon help om die halpbronne wat deur die Westerse wireld benodig word te produseer
  • Slawehandel
    Dit het Afrika sonder sterk jong mans gelaat om hul landerye te ontwikkel. Hierdie jong mans het die arbeid verskaf wat gehelp het om die Amerikas en Europa te ontwikkel
  • Handelswanbalans
    Die verskil in waarde tussen die totale uitvoer en die totale invoer van 'n oor 'n spesifieke tydperk
  • Onbillike handel
    Wanneer ontwikkelde lande wette maak wat hulle bevoordeel teenoor hul handelsvennote
  • Billike handel help produsente in ontwikkelende lande egter om beter handelsvoorwaardes te skep en om volhoubare ontwikkeling an te moedig
  • Klimaat
    • Een van die belangrikste faktore vir ontwikkeling
    • Die armste landels moord en suid van die ewenaar le gematig-met petrekking tot limaat: wat nie warm of té oud is nie, of imate van die iddelbreedtegrade
  • Ligging
    • Geografiese ligging speel 'n rol in toeganklikheid tot die markte
    • Lande wat deur ander lande omring is of hoog in bergreekse geleë is, is dikwels arm
  • Hulpbronne
    • Sommige lande het woordde bo ander, byvoorbeeld dié wat oor olie beskik, soos Saoedi-Arabit
    • Ander woondelige hulpbronne sluit goud en diamante in, wat Suid-Afrika p om die suksesvolste ekonomie op die vetaland van Afrika op te bou
    • Hernubare halpbronne soos woude en Visteonne
  • Omgewingstabiliteit
    • Sommige lande stabieler as ander
    • Natuurrampe bemoeilik ontwikkeling baie
  • Tegnologie
    • Kan vir menslike bedrywighede soos vervaardiging, bergplek... vervoer en kommunikasie gebruik word
    • Kommunikasie het versnel met tegnologieë soos rekenaars, internet, selfone en televisie
  • Industrialisering

    Die ontwikkeling van nywerhede
  • Op hierdie oomblik word hierdie woude vernietig deur die afsang van bome vir pale, brande, weiveld, bouweek en boerdery. Hierdie soort bedrywighede verhoog ook grond-erosle
  • Omgewingstabiliteit
    Kan 'n invloed op ontwikkeling he
  • Sommige lande is stabieler as ander, Bangladesi een van die mins ontwikkelde en armate lande ter wereld-beleef byvoorbeeld baie natuurrampe. Dit maak dit bale moeilik om die land te ontwikkel en daar handel te dryf
  • As 'n land gereeld moesonwinde, vloede en grondstortings beleef soos Bangladesj of die Filippyne, bemoeilik dit ontwikkeling baie
  • Tegnologie
    Kan vir menslike bedrywighede soos vervaardiging, bergplek, vervoer en kommunikasie gebruik word
  • Kommunikasie het versnel met tegnologieë soos rekenaars, internet, selfone en televisie. Sonder tegnologie verlangsaam ekonomiese ontwikkeling
  • Tegnologie en industrialisering

    Help ondernemings om te floreer en volhoubaar te wees
  • Industrialisering

    Die ontwikkeling van nywerhede op 'n groot skaal
  • Grondstowwe word verwerk tot bruikbaarder produkte soos hout waarvan meubels gemaak word. Deur eindprodukte te vervaardig, kan 'n land die geld wat met uitvoer verdien word, verhoog en die invoerkoste verlaag. Dit beteken dat sulke lande minder afhanklik van ander lande is en die vermoë het om hul eie ekonomieë te ontwikkel
  • Die koms van die Gautrein het baie werkgeleenthede in die vervoerbedryf geskep
  • Sommige ontwikkelende nasies het nie 'n noemenswaardige infrastruktuur nie, terwyl ander se infrastruktuur verwaarloos is. Beperkte finansiering vir konstruksie en instandhoudiong het gelei tot die verval van paaie, kragonderbrekings, onbetroubare telefoondienste en soortgelyke probleme
  • Swak infrastruktuur ontwrig handel, waarvoor vervoer nodig is, en beïnvloed ook produksie. Die swak toestand van Indonesiese hawens en paaie het byvoorbeeld inkomste laat daal en vervaardigers se produksie benadeel
  • Swak paaie en hawens beperk die verspreiding van goedere en dienste
  • Vlak van Afrika se infrastruktuur
    • In 10 lande in Afrika is minder as 10% en in 33 lande minder as 50% van die paaie geteer
    • Sowat 40% van die bevolking het nie toegang tot veilige water nie
    • Ongeveer 60% van die bevolking het nie basiese sanitasie nie
    • Slegs 30% van die plaaslike bevolking in Afrika suid van die Sahara bet toegang tot seisoenbestande paaie
    • Vervoerkoste in Afrika is van die hoogste ter wêreld
    • Slegs 30% van Afrika se bevolking het toegang tot elektrisiteit
    • Afrika het die laagste telefoontoegang-14% (die wêreldgemiddeld is 52%)
    • Afrika het die laagste internettoegang-3% (die wêreldgemiddeld is 14%)
  • Opleiding is die grondslag vir ontwikkeling
  • Opleiding
    Die kennis wat ons deur opleiding bekom, bevoordeel ons gesondheid en verbeter ons welstand deur beter voeding en immunisering teen siektes. Dit verhoog produktiwiteit en inkomste
  • Oor die algemeen word geletterde mense in vergelyking met ongeletterdes beter betaal. Hulle beklee beter betrekkings en is produktiewer, want hulle is in hul veld of werk opgelei. 'n Opgeleide en vaardige arbeidsmag dra by tot verbeterde produktiwiteit, wat weer lei tot verhoogde inkomste en beter ekonomiese ontwikkeling
  • Voordele in tegnologie soos die toegang tot rekenaars met internet of leesmiddels vir die blindes kan opleiding na leerders met leergestremdheid neem. Die gebruik van skootrekenaars kan byvoorbeeld in verafpele gebiede leerders toegang tot inligting gee wat hulle nooit daarsonder sou gehad het nie. Sonder opvoeding verlangsaam ontwikkeling en werkloosheid en armoede neem toe
  • Gesondheid en welsyn
    Die gemeenskap se reg op gesondheid sluit toegang tot gesondheidsorg, medisyne, gesonde kos, skoon water, sanitasie, maatskaplike dienste en geestesgesondheidsdienste in
  • Wanneer lede van 'n gemeenskap tot hierdie dienste toegang het, neem hulle aktief deel aan die ekonomiese ontwikkeling van hul gebied. 'n Gebrek aan die dienste lei tot werkloosheid, armoede, siekte, spanning en dood
  • Welsyn is die voorsiening van 'n minimumvlak van welstand en maatskaplike ondersteuning, veral vir die mees weerlose mense van 'n land soos arm bejaardes, arm ouers wat nie vir hul kinders kan sorg nie of weeskinders wat deur pleegouers versorg word
  • Die meeste lande het een of ander vorm van welsyn wat hoofsaaklik deur die regering verskaf word. In Suid-Afrika sal welsynstoelaes in 2014 en 2015 deur die nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling die land R122 miljard kos. Op die oomblik ontvang 16 miljoen Suid-Afrikaners welsyntoelaes
  • Politieke vryheid en die vrye uiting van menseregte skep 'n vreedsame omgewing waarbinne lede van die gemeenskap kan investeer of goedere en dienste uitvoer wat tot ekonomiese ontwikkeling kan lei
  • Interne konflik soos burgeroorloë en etniese geweld beïnvloed die ontwikkeling van lande negatief. Die vernietiging wat met hierdie konflik gepaard gaan, beïnvloed die ekonomie aangesien dit toerisme benadeel en buitelandse beleggers afskrik