Nw-voortplanting

Cards (16)

  • Menslike voortplanting

    Die proses waardeur 'n mens geslagsrypheid bereik
  • Geslagsrypheid
    • Dogters -> 10 tot 12 jaar
    • Seuns -> 13 tot 14 jaar
  • Puberteit
    Ontstaan as gevolg van estrogeen by dogters en testosteroon by seuns
  • Ontwikkeling tydens puberteit

    • Ontwikkeling van sekondêre geslagskenmerke
  • Sekondêre geslagskenmerke by dogters

    • Ontwikkeling van borste
    • Aanwesigheid van pubiese en onderarmhare
    • Ovulasie en menstruasie
  • Sekondêre geslagskenmerke by seuns

    • Verdieping van stem
    • Aanwesigheid van pubiese, onderarm en gesigshare
    • Groter spierontwikkeling
    • Vergroting van penis
  • Manlike voortplantingsorgane

    • 2 Testes in skrotum
    • Produksie van spermselle
    • Prostaat klier en Cowper klier produseer semen
    • Penis met sponsweefsel vir kopulasie
  • Vroulike voortplantingsorgane

    • 2 Eierstokke waar eierselle vrygestel word
    • Fallopiusbuis verbind eierstok met uterus
    • Uterus waar fetus ontwikkel
    • Vagina vir kopulasie en geboortekanaal
  • Stadiums van voortplanting

    1. Gametogenese -> Vorming van geslagselle
    2. Ovulasie -> Vrystelling van eierselle
    3. Bevrugting -> Samesmelting van sperm en eiersel
    4. Inplanting -> Sigoot beweeg na uterus
    5. Swangerskap -> Ontwikkeling van fetus
    6. Geboorte -> Proses waar baba gebore word
  • Geslagsomgang
    1. Kopulasie tussen 'n man en vrou
    2. Sperm en eiersel ontmoet en smelt saam
  • Bevrugting
    1. Sigoot (bevrugte eiersel) beweeg na die uterus en plant in
    2. Sigoot begin verander en vorm 'n embrio
    3. Uteruswand vorm plasenta wat deur naelstring met embrio verbind
    4. Embrio word omring deur amnion met vrugwater
  • Fetus
    Na 3 maande is die embrio volledig ontwikkel en word dit 'n fetus
  • Geboorte
    1. Fetus draai met kop na onder
    2. Uterus het kontraksies wat sterker word
    3. Serviks gaan oop en vrugwater begin uitloop
    4. Baba word gebore met naelstring wat geknip word
  • Laktasie
    Vrystelling van melk in ma se borste sodat baba gevoed kan word
  • Menstruasie
    28 dae proses waartydens die uterus voorberei word vir bevrugting en inplanting
  • Menstruasie proses
    1. Die voering van die uterus (ulauswand) begin verdik
    2. Indien inplanting nie plaasvind nie, begin die voering los te skeur vanaf die uterus as bloeding by die vagina vrygestel
    3. Indien die vrou swanger is (inplanting het plaasgevind), stop die menstruasie proses vir die tydperk vid swangerskap (40 weke)