Save
Nw-sirkulasie en respiratoriese stelsel
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Ree
Visit profile
Cards (15)
Asemhaling
Die
fisiese
proses om lug in te
asem
en uit te blaas
Asemhaling
Word beheer deur 2 stelle spiere
Tussenrib spiere
Diafragma
Fases
van asemhaling
1. Inaseming
2.
Uitaseming
3.
Kort
rus
periode
Inaseming
1.
Uitwendige
tussenribspiere trek saam (Ribbebene beweeg
opwaarts
en
na
buite
)
2.
Diafragma
trek saam en beweeg afwaarts wat n groter borsholte met lae duk veroorsaak
3. Lug beweeg in die longe in (vanaf n hoë druk in die atmosfeer)
Gaswisseling
Proses waartydens gasse binne die alveolus en by die selle word
geruil
Gaswisseling
by alveolus
1. O₂ en CO₂ word
geruil
2. Suurstof bind aan
hemoglobien
3. CO₂ word afgegee aan
alveolus
Gaswisseling
by selle
1.
Suurstofryke bloed
bereik
die
selle
2. O₂
word afgegee aan selle
3. CO₂ beweeg uit die sel en
word opgeneem deur
die
bloed
Respirasie
Proses waartydens energie in die
mitochondria
vervaardig word
Respirasie
benodig
glukose
(suikers/voedsel) en suurstof
Respirasie produseer energie,
water
en
koolstofdioksied
Meeste
energie
(
60
%) gaan verlore as hitte, maar 40% daarvan word gebruik om ATP te vorm
ATP
is
die energiedraer in die liggaam
Respirasie
is 'n chemiese reaksie met die volgende woordvergelyking: Glukose + Suurstof ->
Koolstofdioksied
+ Water + Energie
Tydens
uitaseming
1. Inwendige spiere tussen
ribspiele
trek saam (Ribbene beweeg afwaarts en inwaarts)
2.
Diafragma
ontspan en beweeg opwaarts
3. Veroorsaak ʼn
kleiner
borsholte
Lug beweeg
uit die longe uit met laer druk as die
atmosferiese
druk